Centurion WORPE Akademie

Centurion WORPE Akademie ASA Level 2 Gewigstoot, Diskus, Hamergooi Afrigting.Dogters 0/11 gewigstoot SA Champ.Seuns 0/11 3de plek.Dogters 0/19 2de plek SA’s 2025

09/04/2026

Hezekiel Sepeng Invitational Tour - 8 April - Potchefstroom Baie geluk Jeandre dis mos hoe n mens die jaar afsluit baie geluk ons is trots op jou

Katelyn, ons is super trots op jou!!Dogters 0/12 Gewigstoot, 2de plek, Skole SA Kampioenskappe!! Nou werk ons hard vir e...
22/03/2026

Katelyn, ons is super trots op jou!!
Dogters 0/12 Gewigstoot, 2de plek, Skole SA Kampioenskappe!!

Nou werk ons hard vir einde van die jaar!!

Katelyn, baie sterkte met SA Skole Kampioenskappe in Kaapstad! Dit waarvoor jy so hard werk is hier, nou is dit tyd om d...
19/03/2026

Katelyn, baie sterkte met SA Skole Kampioenskappe in Kaapstad! Dit waarvoor jy so hard werk is hier, nou is dit tyd om die vrugte te gaan pluk. Die Centurion Worpe Akademie staan bankvas agter jou! Geniet elke oomblik!

Coach Jeandré, sterkte vir jou ook wat as afrigter saam haar gaan. Dankie vir jou raad en teenwoordigheid langs die veld! Geniet Kaapstad julle!!

Baie geluk Jeandre,wat in die AGN span is vir Gewigstoot,Diskus en Hammergooi d**k is ok om te se dit wil gedoen wees om...
17/03/2026

Baie geluk Jeandre,wat in die AGN span is vir Gewigstoot,Diskus en Hammergooi d**k is ok om te se dit wil gedoen wees om span te kan maak vir al 3 is n groot prestasie.Baie sterkte en gaan doen net jou beste ,daar is baie mense agter jou wat duim vas hou.Trots op ons atleet SA’s hier kom ons.

Baie geluk Jeandre 1st met Hammergooi met nuwe PB by AGN Champs baie trots op jou well done.
14/03/2026

Baie geluk Jeandre 1st met Hammergooi met nuwe PB by AGN Champs baie trots op jou well done.

Die Centurion Worpe Akademie familie is super trots op 1 van ons atlete wat 2 podium posisies behaal het by Skole Gauten...
14/03/2026

Die Centurion Worpe Akademie familie is super trots op 1 van ons atlete wat 2 podium posisies behaal het by Skole Gauteng Kampionskappe in Germiston vandag. Katelyn Silliands 0/12, behaal 1ste plek met gewigstoot en 2de plek met diskus!! Baie geluk Katelyn jy bewys net weer dat harde werk beloon word. Sterkte vir die Skole SA’s volgende naweek ons staan bankvas agter jou!!

Baie geluk harde werk word beloon
28/02/2026

Baie geluk harde werk word beloon

14/02/2026

Baie geluk Jeandre Jacobs , 1ste dogters 0/19 @ Curro Podium Finale, goeie begin vir die jaar

Well done Zoey 2de met gewigstoot en 3 de met diskus
12/02/2026

Well done Zoey 2de met gewigstoot en 3 de met diskus

Well done Katelyn, Shotput and Discus gold! And sommer a silver for Javelin as well!
12/02/2026

Well done Katelyn, Shotput and Discus gold! And sommer a silver for Javelin as well!

Geluk Warno 1st met n nuwe PB en Cluster rekord yster
12/02/2026

Geluk Warno 1st met n nuwe PB en Cluster rekord yster

Address

Centurion

Telephone

+27828800021

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Centurion WORPE Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category