Ratel Amateur Stoeiklub

Ratel Amateur Stoeiklub Ratel Stoeiklub is doelgerig om atlete fisies en geestelik taai te maak.

Permanently closed.

Stoei vestig die waardes van werksetiek, dissipline en self verantwoordelikheid wat voordelig is vir enige persoon hetsy op of vanaf die stoei mat.

Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe – Dag 2 & 3πŸ₯‰ Zander Esterhuizen – Brons (Pres)πŸ₯ˆ Johnny Rudolph – Silwer (Grieks-Rome...
12/10/2025

Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe – Dag 2 & 3
πŸ₯‰ Zander Esterhuizen – Brons (Pres)
πŸ₯ˆ Johnny Rudolph – Silwer (Grieks-Romeins / o.11)
Mooi so manne! πŸ’ͺπŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ’ͺπŸ”₯ Dag 1 – Done !Welgedaan, Ysters β€” mooi gestoei! πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰1 Goud β€’ 1 Silwer β€’ 1 Brons β€” harde werk word beloon!
09/10/2025

πŸ’ͺπŸ”₯ Dag 1 – Done !
Welgedaan, Ysters β€” mooi gestoei! πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰
1 Goud β€’ 1 Silwer β€’ 1 Brons β€” harde werk word beloon!

🎀πŸ”₯ IT’S TIIIIIIIME!!! πŸ”₯🎀Sterkte aan Johnny Rudolph, Zander Esterhuizen en Jayden Botes wat aan die Suid-Afrikaanse Nasio...
07/10/2025

🎀πŸ”₯ IT’S TIIIIIIIME!!! πŸ”₯🎀
Sterkte aan Johnny Rudolph, Zander Esterhuizen en Jayden Botes wat aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Stoeikampioenskappe gaan deelneem! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ€Όβ€β™‚οΈ

Die seuns het hard voorberei – hulle is gereed!
Mag die Here julle seΓ«n op en van die mat af.
πŸ’₯ Lekker stoei, manne! πŸ’₯

Ysters!
29/05/2025

Ysters!

Baie geluk aan Pieter Joubert en Franco Schreuder met julle silver medaljes in die eerste Suid-Afrikaanse Beachwrestling...
22/03/2025

Baie geluk aan Pieter Joubert en Franco Schreuder met julle silver medaljes in die eerste Suid-Afrikaanse Beachwrestling kampionskappe. Julle is ysters

Reg vir NW OpeπŸ’ͺ
13/03/2025

Reg vir NW OpeπŸ’ͺ

Ekurhuleni ope en Frank Joubert ope back-to-back. Well done ysters.
02/03/2025

Ekurhuleni ope en Frank Joubert ope back-to-back. Well done ysters.

11/02/2025

This is going to be EPIC! MckenzieCenturion Wrestling Gymnasium / Centurion Stoei GimnasiumRichards Bay Amateur Wrestling ClubWesrand Stoei GimnasiumSA SportsEkurhuleni Wrestling AssociationSouth African Wrestling FederationNoord-Gauteng Stoei - Gauteng North WrestlingBrackenfell Stoei / WrestlingEP WrestlingFree State WrestlingMPUMALANGA STOEI/ WRESTLINGMenlopark StoeiMpumalanga WrestlingParow Stoei - WrestlingAlgoa Park Stoei/WrestlingSouth African Wrestling Federation

Laaste oefensessie vir 2024. Dankie aan almal vir julle ondersteuning, inspirasie en saam wees deur die jaar. Op na 'n s...
27/11/2024

Laaste oefensessie vir 2024. Dankie aan almal vir julle ondersteuning, inspirasie en saam wees deur die jaar. Op na 'n sterker 2025!πŸ€Όβ€β™‚οΈπŸ€ΌπŸ€Όβ€β™€οΈ

Baie sterkte aan MJ Armitage en Johnny Rudolph met hulle deelname aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in Stellen...
18/09/2024

Baie sterkte aan MJ Armitage en Johnny Rudolph met hulle deelname aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in Stellenbosch. Ons is baie dankbaar wanneer borge soos DBP Goldroc betrokke raak om die stoeiers te ondersteun en te bederf. Ons hoop hulle presteer uitstekend!πŸ₯‡

Address

47 Rautenbach Street
Carletonville
2499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ratel Amateur Stoeiklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ratel Amateur Stoeiklub:

Share

Category