MotherRuckers

MotherRuckers We are a Social rugby team consisting mostly of Namaqualanders , coming together once a year from all over SA to compete at the Cape Towns 10s

   @ Cape Town 10's
01/02/2020


@ Cape Town 10's

   🍺
30/01/2020

🍺

Ons laaste speelster is dan ook die span se groot ❀de FUNNELIENA ! Geen opoffering ooit te veel of groot vir haar liefde...
30/01/2020

Ons laaste speelster is dan ook die span se groot ❀de FUNNELIENA ! Geen opoffering ooit te veel of groot vir haar liefde nie en sy is altyd daar om ons by te staan . Syt dan ook n suster oppad uit springbok ! Met n rekord 4s (1 🍺)downdown maak sy enige hartseer en pyn beter πŸΊπŸ‰πŸ˜πŸ˜

Chris de Jongh (20)   πŸ‰1.87m   πŸ‰87kg.  Gebore losskakel van Graafwater ingevoer uit Limpopo as versterking . Oogkundige ...
30/01/2020

Chris de Jongh (20) πŸ‰
1.87m πŸ‰
87kg.
Gebore losskakel van Graafwater ingevoer uit Limpopo as versterking . Oogkundige geraak omdat almal gevra het "waar is jou kuite ?" en hy ged**k het hulle oΓ« is swakπŸ‰

Jd Botma. (6). πŸ‰1.78m  .πŸ‰75 kg.  πŸ‰Ons lynstaan wapen en die fikste ou tussen die grotes voor . πŸ‰As jy bietjie onder druk...
29/01/2020

Jd Botma. (6). πŸ‰
1.78m .πŸ‰
75 kg. πŸ‰
Ons lynstaan wapen en die fikste ou tussen die grotes voor . πŸ‰
As jy bietjie onder druk is met shots tussen jou vriende by bar , trek hom gerus nader hy sal hulle platskiet en daarna sommer vir jou ook op die veld πŸ˜‰πŸ‰botma

28/01/2020

Storielyn....Let op! πŸ‰ vang op die tradisionele rugby lak of duikslagπŸ‰
β€œVra jou af: β€˜Wat help dit my kind speel vir die rugby-span maar wil eerder op die kantlyn sit vir die gesin-span?’

Dane Henegan. (11). 1.77m.  πŸ‰81kg.   πŸ‰AKA Oom Darn.πŸ‰Hierdie rooinek praat vlot afrikaans na sy 3de bier , hy is dan ook ...
28/01/2020

Dane Henegan. (11). 1.77m. πŸ‰
81kg. πŸ‰
AKA Oom Darn.πŸ‰
Hierdie rooinek praat vlot afrikaans na sy 3de bier , hy is dan ook een van die groentjies in die span . πŸ‰
Kom woon sy ontgroening by en as jy nog altyd gewonder het kom kyk of n engelsman kan rugby speelπŸ‰

Hendrik Coetzee (19).  πŸ‰1.8m.  πŸ‰85kg.  πŸ‰Al die pad van Bloemfontein n man wat hou van die buitelug en hinker na liefde (...
28/01/2020

Hendrik Coetzee (19). πŸ‰
1.8m. πŸ‰
85kg. πŸ‰
Al die pad van Bloemfontein n man wat hou van die buitelug en hinker na liefde ( meisiesπŸ˜‰) .πŸ‰
Nie die grootste ou vir n slot en flank nie , maar daar sit meer in sy broek as wat mens d**k ...πŸ˜‰πŸ‰πŸ‘“πŸ†

Arno Vermeulen (12)   πŸ‰1.8m.  πŸ‰90kg.    πŸ‰Net vir so bietjie diversiteit het ons n Kapenaar ook genader : ' Vetkop ' n af...
28/01/2020

Arno Vermeulen (12) πŸ‰
1.8m. πŸ‰
90kg. πŸ‰
Net vir so bietjie diversiteit het ons n Kapenaar ook genader : ' Vetkop ' n afrikaner met n engelse vroutjie is n ware gentleman van die game met n skopvoet wat jou nie sal laat d**k hy is n loskakel nieπŸ‰

Ben-Pierre van Zyl (8) πŸ‰1.78m πŸ‰92kg    πŸ‰By vΓͺre ons mobielste stut op die veld met die werks etikΓͺt van n flank . πŸ‰Pas g...
28/01/2020

Ben-Pierre van Zyl (8) πŸ‰
1.78m πŸ‰
92kg πŸ‰By vΓͺre ons mobielste stut op die veld met die werks etikΓͺt van n flank . πŸ‰
Pas getroud en nog in die honeymoon fase , kom ons hoop sy energie vlakke laat hom nie in die steek nie..πŸ‰πŸ†

Ben "Mighty Mouse" Du Toit (10).πŸ‰1.7METER πŸ‰82kg (Alhoewel net meisies en tieners onder 90kg weeg).πŸ‰Captain my Captain.πŸ‰H...
27/01/2020

Ben "Mighty Mouse" Du Toit (10).πŸ‰
1.7METER πŸ‰
82kg (Alhoewel net meisies en tieners onder 90kg weeg).πŸ‰
Captain my Captain.πŸ‰
Hierdie man is so vinnig dit lyk of hy rolskaatse aan het, veral later die aand in die bar.πŸ‰

Address

Cape Town
8005

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MotherRuckers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share