10/05/2026
Gister was rondte 3 van CSMX Enduro Club by Bennie se Lapa in Robertson. Weer het perfek saamgespeel alhoewel dit lekker koud was die oggend. Die roete was weer lekker uitdaging met “riverbed” en “step-ups”, maar gelukkig weet ek nou al, as ons by Bennie’s ry gooi hulle ons in daai rivier wat basies net klippe en rotse is. 3 laps gery en vir n slag minder gekramp.
2de overall en baie tevrede met my resultate…
Dankie aan my sponsors:
Clean Solar Solutions
Crazy Paving
Marius Germishuys
Smartfix
EJM Bricks
Nicol Basson
Annerie Basson
Regardt Fourie
RF Electrical