04/11/2023
Die HSD DB OLD BOYS se eerste dag by die Winelands 10's rugbytoernooi het goed verloop met baie pret, plesier en kameraderie aan die orde van die dag.
DB Old Boys 14-0 vs Boland Landbou.
DB Old Boys 24-21 vs BTDF. (https://www.facebook.com/BeTheDifferencefoundation14?mibextid=ZbWKwL).
Namens www.durbiebond.co.za baie dankie vir almal se wedywering en dankie BTDF vir jul omgee en gemeenskapwerk.
Dankie, julle dra die HSD DB vaandel met oorgawe.
Dian Kuhn Nico Louw C2M Chartered Accountants INC Handri Retief IJS Accounting Jaco Engelbrecht Marius Fourie Hoërskool Durbanville