18/02/2020
Hi almal... Die nuwe netbal seisoen is hier. As jy moeg is van by die huis sit en na jou man luister (haha) en agter jou kinders skoonmaak en jy soek bietjie ME time. Kom join die Northern Crows Netball Club. Eerste oefening vind plaas 2 Maart by Bellville Netbalklub om 19:00. Kontak my op 0662567024 vir enige verdere inligting wat jy benodig. Jy kan niks verloor (behalwe daardie december vetjies nie).