Crossriver Adventures

Crossriver Adventures Enjoy camping in the middle of nowhere? Taking your bike or 4x4 to secluded spots? Then join us and

Wag vir sy rider om hom weer die werld te gaan wys
19/01/2023

Wag vir sy rider om hom weer die werld te gaan wys

What a friend I have in you..
08/01/2023

What a friend I have in you..

22/12/2022
04/08/2020

Best place to get your marbles together again... Come and enjoy the open air and warm fire..

Kom na Crossriver Adventures om die stad se stres met ooptes, 'n vuurtjie en vriende te vervang. Ongerep en in die midde...
28/07/2020

Kom na Crossriver Adventures om die stad se stres met ooptes, 'n vuurtjie en vriende te vervang.

Ongerep en in die middel van nerens, kan mens die gesels van jakkalse hoor en wilde kalkoene lei mens die nuwe dag binne. Niks soos n koppie boeretroos (met n sterker, medisinale trosie daarin as jy verkies 😉), vleisie op die vuur en goeie geselskap om jou sorge by die huis te vergeet, jouself te verloor - en ook weer te vind nie!

Is jy braaf genoeg om die elemente te trotseer? 😜 Want jy sal beslis nooit jou avontuur by hierdie stukkie ongerepte paradys vergeet nie!

Soo is die pad na Crossriver - die plek waar jy op n donker sterre-nag jouself kan wees. Waar vriende bymekaar kom en wa...
28/07/2020

Soo is die pad na Crossriver - die plek waar jy op n donker sterre-nag jouself kan wees. Waar vriende bymekaar kom en waar stilte die enigste lawaai is diep deur die nag.

Pad na n man se hart.
14/07/2020

Pad na n man se hart.

Address

Brackenfell
Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crossriver Adventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Crossriver Adventures:

Share