Durbanville Bellville Rugby Club

Durbanville Bellville Rugby Club Durbanville Bellville Rugby Club or more affectionately known as the “Durbies” is a Rugby Union

🔥 Hiermee ons span wat Saterdag in semi-finaal speel 🆚 Hamiltons. 📍 - City Park🗓️ - 12 September⏰ - 13h30Kom ondersteun ...
11/09/2026

🔥 Hiermee ons span wat Saterdag in semi-finaal speel 🆚 Hamiltons.

📍 - City Park
🗓️ - 12 September
⏰ - 13h30

Kom ondersteun gerus die manne.

🔴⚪️🔵



🔥 Ons Juniors speel vanmiddag 🏉 wedstryde 🆚 Morningstar en Kraaifontein. 📍 Tuis⏰ vanaf 17h30Kom ondersteun gerus ons toe...
11/09/2026

🔥 Ons Juniors speel vanmiddag 🏉 wedstryde 🆚 Morningstar en Kraaifontein.

📍 Tuis
⏰ vanaf 17h30

Kom ondersteun gerus ons toekomstige Durbies.

🔴⚪️🔵



💥 Ons Ou-manne speel Saterdag n  🏉 wedstryd 🆚 Die Alten Preussen.🗓️ Saterdag📍Tuis⏱️ 15h00Kom ondersteun en geniet die mi...
11/09/2026

💥 Ons Ou-manne speel Saterdag n 🏉 wedstryd 🆚 Die Alten Preussen.

🗓️ Saterdag
📍Tuis
⏱️ 15h00

Kom ondersteun en geniet die middag saam die manne.

🔴⚪️🔵


🔥 Ons speel die komende Saterdag 🏉 in die semi-finaal 🆚 Hamiltons🗓️ 12 September 📍 City Park⏱️ 13h30⚡️ Kom ondersteun ge...
09/09/2026

🔥 Ons speel die komende Saterdag 🏉 in die semi-finaal 🆚 Hamiltons

🗓️ 12 September
📍 City Park
⏱️ 13h30

⚡️ Kom ondersteun gerus die manne.

🔴⚪️🔵




🔥 Hiermee ons uitslag van Saterdag se 🏉 kwarteindronde 🆚 Valsbaai. 💥 Ons is dankbaar vir almal se ondersteuning. ❤️🤍💙Gel...
06/09/2026

🔥 Hiermee ons uitslag van Saterdag se 🏉 kwarteindronde 🆚 Valsbaai.

💥 Ons is dankbaar vir almal se ondersteuning. ❤️🤍💙

Geluk aan ons span!

🔴⚪️🔵




🔥Hiermee ons span vir Saterdag se 🏉 wedstryd 🆚 Valsbaai. 🗓️- Saterdag📍 - Tuis⏱️ - 15h00Kom geniet die dag saam met ons e...
04/09/2026

🔥Hiermee ons span vir Saterdag se 🏉 wedstryd 🆚 Valsbaai.

🗓️- Saterdag
📍 - Tuis
⏱️ - 15h00

Kom geniet die dag saam met ons en bly vir die Bokke.

Die manne sal julle ondersteuning waardeer. ⚡️

🔴⚪️🔵




🔥 Ons eerste span speel die komende Saterdag in die kwarteindrondte van die Top 8 🆚 Valsbaai.  🔴⚪️🔵🏉 tuis - afskop 15h00...
31/08/2026

🔥 Ons eerste span speel die komende Saterdag in die kwarteindrondte van die Top 8 🆚 Valsbaai. 🔴⚪️🔵

🏉 tuis - afskop 15h00.⚡️

Daarna gaan ons almal die Bokke ondersteun - afskop 17h10.

Kom ondersteun en geniet die dag saam met ons. Die manne sal dit baie waardeer.

🔴⚪️🔵



🏆 Ons 0/20 B - 2026 Reserweliga - Kampioene! 🔥🔴⚪️🔵💥Aan elke speler, afrigter, medies en spanbestuurders - ons is ongeloo...
31/08/2026

🏆 Ons 0/20 B - 2026 Reserweliga - Kampioene! 🔥🔴⚪️🔵

💥Aan elke speler, afrigter, medies en spanbestuurders - ons is ongelooflik trots op julle.

Julle het deur die seisoen vasgebyt, saamgestaan en gewys wat dit beteken om vir die trui en mekaar te speel. 

Geniet hierdie oomblik. Julle het dit verdien.

🔴⚪️🔵



🔥Hiermee ons uitslae van Woensdag se 🏉 wedstryde.💥Dankie vir almal se ondersteuning. Dit was n fantastiese aand van rugb...
28/08/2026

🔥Hiermee ons uitslae van Woensdag se 🏉 wedstryde.💥

Dankie vir almal se ondersteuning. Dit was n fantastiese aand van rugby.

Sien almal volgende week vir die kwarteindrondte van die To 8.

🔴⚪️🔵



🔥Hiermee ons spanne vir vanaand se 🏉 wedstryde 🆚 UWK.💥⚡️ Tuis - afskop vanaf 18h25.Kom geniet die aand saam met ons. 🔴⚪️...
26/08/2026

🔥Hiermee ons spanne vir vanaand se 🏉 wedstryde 🆚 UWK.💥

⚡️ Tuis - afskop vanaf 18h25.

Kom geniet die aand saam met ons.

🔴⚪️🔵



Address

1 Sportsway, Durbanville
Cape Town
7550

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 20:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville Bellville Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share