10/11/2026
Goeie dag almal ondersteun ons in ons Fondsinsameling waar ons n Vleis Hamper gaan uit loot ter waarde van R2000.00. Looitjies is uit geruik aan ons spelers so u kan u gelukkige nommer by ons spelers kry. Trekking vind plaas 16 Desember 2026.