Tokon Shotokan Karate - Tiger Dojo, Burgersfort

Tokon Shotokan Karate - Tiger Dojo, Burgersfort The Tiger Dojo in Burgersfort is part of Tokon Shotokan Karate headed by Shihan Albert Venter. Sensei Jolanda Hietbrink heads the Dojo in Burgersfort.

01/07/2021

NEEM Kennis / Take Notice

Volgens die POPIA Wet wat vanaf vandag, 1 Julie 2021, in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:

1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?

Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep.

Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.

Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this group:

1. Do you want to be part of the group ?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?

If you can answer YES, please stay on the group.

You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the group for everyone's safety.

We believe everyone un
derstands and will help us in this regard.

If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

18/07/2017
Wat n wonderlike dag dankie aan almal wat da was! En al die ouers se hulp! Ons wardeer als!
23/07/2016

Wat n wonderlike dag dankie aan almal wat da was! En al die ouers se hulp! Ons wardeer als!

Ready for the big day tomorrow! See you all there
22/07/2016

Ready for the big day tomorrow! See you all there

11/01/2016

Tokon Shotokan Karate aangebied deur Sensei Jolanda Hietbrink van Tiger Dojo, Burgersfort sal weer aanvang neem vanaf 18/19 Januarie 2016.

Tokon Shotokan Karate presented by Sensei Jolanda Hietbrink of Tiger Dojo, Burgersfort will commence again from the 18/19th of Jnauary 2016.

Klasse/Classes:
Ma/Mo 17:00-18:30 by/at Boeresaal, Ohrigstad
Di/Tu 17:30-19:00 by/at Apiesdoring, Burgersfort
Registrasie R200 p/j, Juniors R150 p/m en Seniors R250 p/m.
Registration R200 p/a, Juniors R150 p/m en Seniors R250 p/m.

Kontak/Contact: Sensei Jolanda 082 859 9681

https://www.facebook.com/TokonTigerDojo

The Tiger Dojo in Burgersfort is part of Tokon Shotokan Karate headed by Shihan Albert Venter.
Sensei Jolanda Hietbrink heads the Dojo in Burgersfort.

Baie geluk julle! Baie trots op almal
06/12/2015

Baie geluk julle! Baie trots op almal

28/10/2015
Geluk julle almal trots op julle!
17/10/2015

Geluk julle almal trots op julle!

16/08/2015

Baie Geluk ook aan Frans (Silwer) en Francois ( Brons)

Address

Burgersfort
1150

Opening Hours

Monday 17:30 - 19:00
Wednesday 17:30 - 19:00

Telephone

0828005812

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tokon Shotokan Karate - Tiger Dojo, Burgersfort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share