Plato - Oos Kaap Jag Plaas

Plato - Oos Kaap Jag Plaas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plato - Oos Kaap Jag Plaas, Shooting/Hunting Range, https://www. platookjp. com/, Burgersdorp.

99% van ʼn boer se probleme los op in water
18/09/2026

99% van ʼn boer se probleme los op in water

Die horison lê wyd en oop,waar bossies oor die vlaktes loop."n Windpomp draai sy stadige wiel,en bring bedaring vir die ...
17/09/2026

Die horison lê wyd en oop,waar bossies oor die vlaktes loop.

"n Windpomp draai sy stadige wiel,en bring bedaring vir die siel.

Die kranse staan soos wagte vaal,in hierdie land van min belydenis, min taal.

Net stilte wat die ruimte vul,en woesheid wat die gees vervul.

As saans die son in goud vergaan,kom skitterligte stil hier aan.

Die hemelruim word ryk versier,met sterre, groot en skoon vol vuur.

Geen haas, geen geraas, net diep vrede hier,in die Karoo se ewige uur.

Elke middag 4 uur word die skape "gekraal" elke oggend 7 uur word hulle veld toe gestuur. Ons doen dit om hulle te beske...
17/09/2026

Elke middag 4 uur word die skape "gekraal" elke oggend 7 uur word hulle veld toe gestuur. Ons doen dit om hulle te beskerm, om dit maklik te maak om hulle te dokter, om hulle veilig te hou teen predatore, om hule veilig te hou sodat gulle nie gesteel word nie. Om die ooie kans te gee om te lam, on die lammers veilig te jou vir ʼn paar dae terwyl hulle nog klein is. MAAR mens kan nie dit op groot skaal doen nie dit is net te duur!

Goeiemôre Suid Afrika!
16/09/2026

Goeiemôre Suid Afrika!

15/09/2026
15/09/2026

Op Plato maak ons seker twee keer per week Lams pot op die vuur soos dit hoort!

Address

Https://www. Platookjp. Com/
Burgersdorp
9744

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plato - Oos Kaap Jag Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plato - Oos Kaap Jag Plaas:

Shortcuts

Share