Bultfontein Rolbalklub

Bultfontein Rolbalklub Vir alle nuus en inligting rakende toekomstige byeenkomste, toernooie en kuiers by Bultfontein Rolbalklub

Wenners van ons 12de 2-bal-pare-dag
24/08/2025

Wenners van ons 12de 2-bal-pare-dag

  jou lekker plek
24/08/2025

jou lekker plek

BultfonteinersVierde op Schweizer Reinecke
12/10/2024

Bultfonteiners
Vierde op Schweizer Reinecke

18/09/2024

Gedurende die jaar was daar 2 bedankings uit die bestuur en is die volgende lede tot die bestuur bygevoeg
Ina van Aardt (sekretaresse)
Marlizé Coetzee (addisioneel)

Saterdag 24 Augustus was daar weer ROLBAL op Bulfontein tydens die jaarlikse 2-bal-pare-dag.
25/08/2024

Saterdag 24 Augustus was daar weer ROLBAL op Bulfontein tydens die jaarlikse 2-bal-pare-dag.

Bultfontein Rolbalklub Bestuur 2024President                      Andries van NiekerkVisie President            Johan va...
01/11/2023

Bultfontein Rolbalklub Bestuur 2024
President Andries van Niekerk
Visie President Johan van Zyl
Sekretaresse Riana Thedvall
Tesourier Johan van Zyl
Kompitisie Sekretaris Andries van Niekerk
Kroeg Johan Viljoen
Terrein en Bane Nico Foulds
Klubhuis Marieta Jacobs
Borge Johan van Zyl
Stefan Scheepers
Bemarking Stefan Scheepers

05/09/2023

Org Prinsloo, speler wie tans die langste lid is van ons klub is (40 jaar), het ons onlangs vooruitgegaan.
RIV maat

Saterdag 26 Augustus was ons jaarlikse 2-bal-pare-dag.Baie dankie vir al die spanne wat hier was om van die dag weer een...
05/09/2023

Saterdag 26 Augustus was ons jaarlikse 2-bal-pare-dag.

Baie dankie vir al die spanne wat hier was om van die dag weer eens n sukses te maak

Sien jul weer volgende jaar

Bult Bayer Besigheidsliga 2023Bultfontein Rolbalklub bedank ons borge naamlik *Bayer* en elke besigheid wat aan die toer...
05/09/2023

Bult Bayer Besigheidsliga 2023

Bultfontein Rolbalklub bedank ons borge naamlik *Bayer* en elke besigheid wat aan die toernooi deelgeneem het vir n puik toernooi
Geluk aan vanjaar se kampioen nl BayAgro Hoërskoolpersoneelspan

Bultfonteiners by die Welkom Festival
04/05/2023

Bultfonteiners by die Welkom Festival

Address

Andrew Murray Street Bultfontein
Bultfontein

Telephone

+27834173559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bultfontein Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bultfontein Rolbalklub:

Shortcuts

Share