10/06/2026
π BUFFALOES RVK β 2DE RONDTE FIXTURES 2026 π
Die wagtyd is verby! π₯
Hier is Buffies se fixtures vir die 2de rondte van die Langeberg Streekuitdaag 2026-seisoen. Die eerste rondte het ons waardevolle lesse geleer, maar nou begin 'n nuwe hoofstuk. Met harde werk, toewyding en die ondersteuning van ons ongelooflike ondersteuners is ons gereed vir die uitdagings wat voorlΓͺ.
Elke wedstryd is nog 'n geleentheid om ons trots, passie en karakter te wys. Aan ons spelers β hou aan glo, hou aan werk en speel vir die badge. Aan ons ondersteuners β dankie dat julle elke week agter ons staan. Julle energie dryf hierdie span vorentoe.
π€π€πEen dorp. Een klub. Een familie.
ππ