Jonker Waardeerders

Jonker Waardeerders Professionele waardasies van eiendom. Bemarking van eiendomme. Oordrag van eiendom. Alle eiendomswerk.

16/09/2017

Dit is asof iemand 'n kraantjie toegedraai het. Eweskielik, netso, 2 maande al geen opdra vir werk nie!

24/08/2017

Werk is maar skaars. Ondervind dat die ekonomie beslis nog nie aan die gang is nie. Niemand het geld nie almal kla!

03/07/2017

Jinne maar ek waardeer hierdie wimbelton tennis darem baie!

20/06/2017

Onkundigheid oor waardasie laat mense agente gebruik vir 'n waardasie wat nie die papier werd is waarop dit gedoen is nie. Agente gee skattings!

11/06/2017

Arme belasting betalers ly onder onwettige gebruiks verandering vir eiendomme deur stadsrade. Wens iemand wil hierdie onwettigheid ini konstitionele hof gaan toets. Stadsrade gee geen dienste aan plaaseiensomme nie.

01/05/2017

En daar begin die werksweek alweer. Langnaweek op sy rug. Kanie wag nie.

08/03/2017

Jinne. Sonder professionele waardasie is jy dood ini water as jy wil onderhandel om te verkoop.

07/03/2017

Beestekraal waardasie - grondeise!

Address

20 Tafelbergweg
Brits
0250

Telephone

0827893639

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jonker Waardeerders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share