Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap

Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap 4x4 aksie vir die hele gesin!!!

13/06/2022

Goeie dag ons Gooi Mielies 4x4 ondersteuners

Dis met 'n seer hart en baie oorweging dat ons julle moet meedeel dat ons die Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap vir 'n ruk nie gaan aanbied nie. Ons harte is nog maar stukkend oor Hannes Ras se skielike heengaan en was hierdie eintlik Schalk Ras en Hannes Ras se droom wat hulle uitgeleef het. Ons sal dit weer aanbied maar vir eers pleit ons dat julle ons die tyd sal gun om ons seer beter te laat word. Alles wat die afgelope paar jare gebeur het (Hannes se dood en Covid) was totaal en al oorweldigend vir ons. Weereens jammer hieroor maar vertrou ons dat u ons seer en onsekerheid verstaan. Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap sal weer opstaan en nog groter gaan!!!

Groete

Schalk & Elmien Ras

Ai ons het groot planne gehad 😫  🖕🏻
12/07/2021

Ai ons het groot planne gehad 😫
🖕🏻

24/09/2020
Share asb!
31/05/2020

Share asb!

 #2020
19/02/2020

#2020

Ons 4x4 vriende het groot kompetisie ...  volg hulle op fb
19/02/2020

Ons 4x4 vriende het groot kompetisie ... volg hulle op fb

    🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽
24/10/2019


🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽🌽

Ons 4x4 vriende ondersteun mekaar!!
08/10/2019

Ons 4x4 vriende ondersteun mekaar!!

Address

Gooi Mielies 4x4 Track
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap:

Share