18/11/2021
Ons voeg nuwe kleure en style by ons kussing reeks en dis so mooi! 💙
Hierdie kussingsloop is 50cm x 50cm groot en is gemaak uit 100% panama katoen en die kussing binnekant is gevul met hipo-allergiëniese balvesel stopsel.
Hulle is slegs R235 per kussing of R160 per kussingsloop.
Bestel vandag jou kussings of kussingslope op 083 7944 924. Vele ander ontwerpe ook beskikbaar.