08/09/2026
Ons maak almal verskonings.
“Ek is te oud.”
“Ek is te onfiks.”
“Ek kan dit nie doen nie.”
“Ek begin Maandag.”
Oom Vossie is 70. En hy klim die tou tot heel bo. 🔥
Miskien is die probleem nie dat jy nie kan nie...
miskien het jy net nog nie begin nie.
Jy hoef nie fiks te wees om te begin nie.
Jy moet net begin. Die res bou jy soos jy aangaan.
Kom probeer ’n GRATIS KLAS op ons. 👊
Geen druk. Geen oordeel. Net kom kyk wat jy kan doen.
Trooper Brits. Waar jy begin waar jy is. 💚🖤