14/01/2018
2018 rugby seisoen is hier en die week begin die oefeninge elke dinsdag en donderdag om 19:00 alle ou en nuwe spelers is welkom kom raak betrokke hierdie jaar is daar nuwe liga en n beplande toer kom ons maak dit Brits se jaar sien julle by die oefeninge vir enige navrae kan julle my kontak .Luan 083 383 6681