08/04/2019
Swem Suid Afrika Level 3 Swemkampioenskappe - Germiston 2019.
Medaljewenners Reinert Venter en Rynard Moolman met afrigter Yvonne Victor.
Reinert - 2 Goud, 2 Silwer
Rynard - 2 Goud , 1 Silwer
Trots op julle!!