Magalies Hengelklub

Magalies Hengelklub Sosiale Hengelklub vir Brits en omgewing

Kom hengel 1 Oktober 2022 saam met ons by Olifantsnek dam! Nooi jou vriende saam. RSVP by Zélion teen 27 September. Slui...
14/09/2022

Kom hengel 1 Oktober 2022 saam met ons by Olifantsnek dam! Nooi jou vriende saam. RSVP by Zélion teen 27 September. Sluiit aan by die klub WhatsApp groep met die QR kode (pinned post).

Sluit gerus aan by ons WhatsApp groep indien jy klub reëlings wil ontvang.
16/08/2022

Sluit gerus aan by ons WhatsApp groep indien jy klub reëlings wil ontvang.

Kom hengel saam met Magalies Hengelklub op Saterdag 7 Mei 2022.  Bring jou hengel vriende saam en geniet die dag saam me...
24/04/2022

Kom hengel saam met Magalies Hengelklub op Saterdag 7 Mei 2022. Bring jou hengel vriende saam en geniet die dag saam met ons. Kontak Zélion Myburgh by 0725529211 vir meer inligting.

Goeie middag almal.  More se klub kompetiesie is ongelukkig gekanseleer weens omstadighede maar kyk uit vir ons volginde...
26/03/2022

Goeie middag almal. More se klub kompetiesie is ongelukkig gekanseleer weens omstadighede maar kyk uit vir ons volginde kompetiesie vir die maand van April.
STYWE LYNE,
Zélion.

Kom hengel saam met ons op Sondag 27 Maart 2022. Enige iemand welkom.  Kontak Zélion Myburgh by 072 552 9211 vir meer in...
18/03/2022

Kom hengel saam met ons op Sondag 27 Maart 2022. Enige iemand welkom. Kontak Zélion Myburgh by 072 552 9211 vir meer inligting en om jou plek te bespreek. Skakel gerus ook in by ons sosiale hengelklub. Geen fooie om aan te sluit nie.

Nooi jou familie en hengel vriende saam en kom maak die nette vol saam met ons.  Saterdag 26 Februarie 2022.  Kontak Zél...
16/02/2022

Nooi jou familie en hengel vriende saam en kom maak die nette vol saam met ons. Saterdag 26 Februarie 2022. Kontak Zélion Myburgh by 072-552-9211 vir meer inligting.

Saterdag 29ste Januarie 2022:Magalies Hengel Klub het met die afskop van 2022 sy 3de klub kompetiesie gehad te Soetdorin...
04/02/2022

Saterdag 29ste Januarie 2022:

Magalies Hengel Klub het met die afskop van 2022 sy 3de klub kompetiesie gehad te Soetdoring by Roodekoppies dam.

Met die weer wat heel week lekker omgekrap was het ons geweet dit gaan ń uitdagende dag wees maar ons het die hengelwater aangepak en lekker gehengel.

Die kompetisie vir die dag was Meeste Vis - ons het ń gelykop gehad tussen twee hengelaars en daarom het die hengelaar met die meeste gewig gewen.

7 hengelaars het ń totaal van 6 vis gevang met ń massa van 24.540kg.

Baie geluk aan ons prys wenners.

1ste plek: Adriaan Lourens met 2 vis vir 14.060kg
2de plek: Zélion Myburgh met 2 vis vir 5.270kg
3de plek: Jan Swannepoel met 1 vis vir 4.410kg

Ons het ook spesie rekords begin die jaar.
Baie geluk aan ons klub rekord houers.

Grootste Karp : Adriaan Lourens - 8.670kg
Grootste Baber : Jan Swannepoel - 4.410kg

Kyk uit vir ons volgende klub kompetisie wat binnekort bekend gestel gaan word.
SIEN JULLE DAAR! 🎣

Stywe lyne,
Zélion.

16/01/2022

Voorspoed vir die nuwe jaar, mag almal se beste hengel wense waar word in die jaar 😁

So het hengel tyd weer aan gebreek vir Magalies Hengel Klub en vir die maand van Januarie hengel ons Soetdoring op Roodekoppies dam.

Datum : 29ste Januarie

Reelings vir die dag:
5:45am open ons met gebed op die oewer en trek penne.
Van 7:00 tot 15:00 word daar gehengel en inweeg sal plaasvind eenige iets vanaf 15:15.
Prysuitdeeling sal direk na inweeg gehou word.

Kostes vir die dag is as volg:
R50 inskrywing per hengelaar vir prysgeld.
R70 per hengelaar toegang.

RSVP asb voor die 23ste Januarie deur vir Zélion ń whatsapp te stuur op 072 552 9211.

Vir meer inligting of eenige vrae is julle welkom om my te kontak.

Baie dankie dan sien ons mekaar langs die viswaters binnenkort.
Hengel groete,
Zélion🎣

Klub kompetiesie vir die maand van November. Ons gaan die tuis rivier waters bietjie hengel hier in Brits. Kom geniet di...
16/11/2021

Klub kompetiesie vir die maand van November.
Ons gaan die tuis rivier waters bietjie hengel hier in Brits. Kom geniet die dag saam met ons.
RSVP met whatsapp deur vir Zélion ń boodskap te stuur op 072 552 9211.

Dit sal ook die laste Klub kompetiesie wees vir die jaar. Ons gaan weer voort in Januarie. Kyk uit vir die advertensie vroeg in die nuwe jaar.

Vir enige navrae kontak my gerus.

Hengel Groete,
Zélion - 072 552 9211

Magalies Hengel Klub het sy 2de klub kompetiesie te Olifantsnek Dam gehad op die 30ste Oktober 2021.Dit was ń baie lekke...
12/11/2021

Magalies Hengel Klub het sy 2de klub kompetiesie te Olifantsnek Dam gehad op die 30ste Oktober 2021.

Dit was ń baie lekker dag langs die viswaters en ons kon ń vissie of twee aan die lyn ook kry.

Die kompetiesie van die dag was vir die swaarste sak vis. 6 hengelaars vang ń totaal van 8 vis vir 9.260kg

Baie geluk ook aan ons wenners:

1ste plek : Zélion Myburgh met 5 vis vir 4.415kg
2de plek : Fanie Myburgh met 2 vis vir 2.845kg
3de plek : Jan Swanepoel met 1 vis vir 2.000kg

Kyk uit vir ons volgende klub kompetiesie vir die maand van November wat binnekort bekend gestel gaan word.

STYWE LYNE,
Zélion.

Ons Oktober klubkompetisie is op 30 Oktober 2021 by Olifantsnekdam.  Almal welkom! Kontak Zélion Myburgh by 072 552 9211...
18/10/2021

Ons Oktober klubkompetisie is op 30 Oktober 2021 by Olifantsnekdam. Almal welkom! Kontak Zélion Myburgh by 072 552 9211 vir meer inligting. RSVP voor Saterdag 23 Okt 2021.

Splinter nuwe penne vir die klub.  Baie opgewonde om hulle te toets op ons volginde klub kompetiesie. Die reflective nom...
14/10/2021

Splinter nuwe penne vir die klub. Baie opgewonde om hulle te toets op ons volginde klub kompetiesie.
Die reflective nommers gaan awesome lyk as die son opkom vroeg oggend 😎

Address

Bokfontein G38
Brits

Telephone

+27725529211

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magalies Hengelklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share