29/08/2022
Ons as Standards RFC se hart en gebede gaan uit na 'n Oud Speler Jamery Carelse, sy familie en vriende. π
Waar hy Sondag in 'n tragiese ongeluk was en tans in die Hospitaal is. Ons hoop en bid en vertrou dat die Ou Vader hom deur sal dra. π
Niks is onmoontlik nie. π