11/09/2026
ποΈββοΈ Bredasdorp Gholfklub β Woensdag Liga Uitslae
π
9 September 2026
π Sanlam Borgdag
Formaat: IPS 95% van voorgee
π Uitslae
π₯ 1ste: Desmon Millon β 40 punte
π₯ 2de: Sias Weyers β 38 punte
π₯ 3de: Albertus Smit β 37 punte
π― Naaste aan die pen
2/11: Desmon Millon
Geborg deur Capedry Struisbaai
6/15: Sias Weyers
Geborg deur Mojo's Bistro, Bar & Events at Bredasdorp Golf Club
ποΈ 2 Clubs
β’ Dave Mohr #2
β’ Elsore Grobler #6
β’ Sias Weyers #6 + #15
Baie geluk aan al die pryswenners! π
Baie dankie aan al die spelers vir hul deelname en goeie sportmanskap, asook aan Sanlam vir die borgskap van die dag en aan CapeDry Struisbaai en Mojoβs Bistro, Bar & Events vir hul volgehoue ondersteuning van ons Woensdag Liga.
π Gholf besprekings: 028 424 1855