16/05/2018
Halo dames! Onthou van more se laaste GRATIS pilatesklas vir almal wat meer wil weet!Bring net jouself en jou maagspiere!😉
7:45 - 8:45 by die NG kerk Bredasdorp se klein kerksaaltjie!
Daaglikse oggendklasse (voorlopig)in die NG Kerksaal,Bredasdorp.Maksimum 6 mense per klas,uur sessie.Almal welkom!Kontak my gerus vir meer besonderhede.
NG Kerksaal, Kerkstraat
Bredasdorp
7280
Be the first to know and let us send you an email when Bredasdorp Pilates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.