Bredasdorp Squash Club

Bredasdorp Squash Club Come meet our friendly club members and enjoy a game or 2 at the southern-most squash club in Africa

The club consists of 2 squash courts, seperate ladies and gents cloakroom with showers and toilets all on the ground floor. On the upper level there is a kitchen & bar with a built-in braai and enough room for spectators to watch the games on the squash courts below.

Baie geluk aan span 2 wat die toernooi gewen het. Ons het die toernooi afgesluit met n lekker braai. Baie dankie aan Bre...
02/05/2026

Baie geluk aan span 2 wat die toernooi gewen het. Ons het die toernooi afgesluit met n lekker braai. Baie dankie aan Bredasdorp Spar en BP Kwik & Go vir die pryse!

Aand 2 van die span toernooi 23/04/2026. Die punte verskil is baie naby!! Wie gaan die wen span wees en die beker huis t...
24/04/2026

Aand 2 van die span toernooi 23/04/2026. Die punte verskil is baie naby!! Wie gaan die wen span wees en die beker huis toe vat volgende Donderdag?

Span toernooi aand 1, 16 April 2026. Volgende een is 23 April so kom kyk gerus vanaf 18:00.
20/04/2026

Span toernooi aand 1, 16 April 2026. Volgende een is 23 April so kom kyk gerus vanaf 18:00.

Bredasdorp squash toernooi. Ons hou n squash toernooi waar daar 2 spanne speel teen mekaar. Ons speel die 16de, 23ste en...
08/04/2026

Bredasdorp squash toernooi. Ons hou n squash toernooi waar daar 2 spanne speel teen mekaar. Ons speel die 16de, 23ste en 30ste April 18:00. Kom ondersteun ons gerus πŸ†

26 Feb 2026 Flash πŸ†
30/03/2026

26 Feb 2026 Flash πŸ†

Ons eerste flash vir 2026. Baie geluk Dawid πŸ†
30/01/2026

Ons eerste flash vir 2026. Baie geluk Dawid πŸ†

Baie geluk aan ons mans kampioen Jandre Binneman en ons vroue kampioen Barbara Kotze 2025. Baie groot dankie vir almal w...
28/11/2025

Baie geluk aan ons mans kampioen Jandre Binneman en ons vroue kampioen Barbara Kotze 2025. Baie groot dankie vir almal wat deelgeneem het en ook ons borge wat dit moontlik gemaak het dat elkeen n prys kon gekry het πŸ†

Week 3 van die klub kampioenskappe. Op 27 November hou ons die finaal so kom kyk gerus hoe opwindend dit gaan wees πŸ†
21/11/2025

Week 3 van die klub kampioenskappe. Op 27 November hou ons die finaal so kom kyk gerus hoe opwindend dit gaan wees πŸ†

Address

Recreation Street
Bredasdorp
7280

Telephone

+27829235509

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bredasdorp Squash Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bredasdorp Squash Club:

Shortcuts

Share

Category