21/05/2022
En so is 'n Klein projekkie afgehandel.
Pasiente, Staff en Dag besoekers het 'n Pakkie gekry.
Baie dankie vir die wat dit moontlik gemaak het,
Reynold Aaron Stevens
Oom Kallie (Adonai Funerals)
Raymond Baker
Rhoda Visser
Die Vrugte Smous
Varsmark
Jaylen Arends
Tristan Williams
Om te gee is netso bevredigend as om te ontvang.