Rooikatte Rugby Club

Rooikatte Rugby Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rooikatte Rugby Club, Sports Team, Brandvlei.

Rooikatte vs Cobras 🔥🔥Dankie vir n goeie game Cobras . -Wax Photography 📸dankie vir die fotos . 🤝
31/03/2026

Rooikatte vs Cobras 🔥🔥
Dankie vir n goeie game Cobras .
-Wax Photography 📸dankie vir die fotos . 🤝

28/03/2026

Captains Run 🔥

27/01/2026

Announcement 📣 ‼️‼️‼️
Rooikatte gaan die jaar begin met Pre-season op die 14de Februarie 2026 , waar ons gaan kragte meet teen Van Wyksvlei in Van Wyksvlei.
So kom ondersteun jou boys , en ondersteun rugby 🏉

Semi-final showdown !!!! n derby semi-final , een waarvoor ons almal gewag het , tot dus ver is die gemoedere hoog in di...
20/08/2025

Semi-final showdown !!!!
n derby semi-final , een waarvoor ons almal gewag het , tot dus ver is die gemoedere hoog in die dorp.
Die eindfluit sal bepaal wie die bragging rights kry.
Goeie sportsmangees sal n goeie game gee
Kom op in getalle en ondersteun jou span

Rooikat liefde ❤️

Na Rooikatte vir Cobras gaan klop het op hulle tuisveld , is Rooikatte alweer tuis en gaan weer kragte meet teen Cobras....
25/06/2025

Na Rooikatte vir Cobras gaan klop het op hulle tuisveld , is Rooikatte alweer tuis en gaan weer kragte meet teen Cobras.
Maak of breuk vir Cobras om n plek in die Semi-finals te boek of te verseker.
Rooikatte indien hulle wen sal hulle op hulle plek bly en n plek in die Semi-finals het.
Rooikatte het vir Cobras stil gaan krap in die koue.
Kom op in getalle en ondersteun Rugby 🏉

Address

Brandvlei

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooikatte Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category