Brakpan Rugby Klub / Club 1921

Brakpan Rugby Klub / Club 1921 Gestig 1921
Founded 1921

05/09/2026
🟢⚪️ PANNE-MANNE vir vanaand se vriendskaplike wedstryd!! ⚪️🟢
04/09/2026

🟢⚪️ PANNE-MANNE vir vanaand se vriendskaplike wedstryd!! ⚪️🟢

🟢⚪️Kom ondersteun ons manne vanaand!!⚪️🟢Kom ondersteun ons Brakpan 1ste Span wanneer hulle die stryd aanpak teen Valke P...
04/09/2026

🟢⚪️Kom ondersteun ons manne vanaand!!⚪️🟢

Kom ondersteun ons Brakpan 1ste Span wanneer hulle die stryd aanpak teen Valke Platteland.

📅 Vanaand — Vrydag 4 September
⏰ 19:00
📍 Bosman Stadion
🎟️ Gratis toegang
🚗 Slegs R30 per motor

Bring jou familie en vriende, trek jou groen en wit aan en kom maak saam met ons die stadion vol! 💚🤍

03/09/2026

🏉 JOU BESIGHEID VERDIEN OM GESIEN TE WORD! 🟢⚪️

Wil jy hê jou besigheid moet, net soos ons huidige borge, deel wees van die aksie by Brakpan Rugbyklub?

Kry jou handelsmerk voor ons spelers, ondersteuners en die breër gemeenskap. 📣

Maak jou besigheid sigbaar en word deel van die Brakpan Rugby-familie!

📩 Kontak ons vandag vir meer inligting oor ons borgskap- en advertensiegeleenthede.

📧 - [email protected]
📞 - 082 557 4807

Die Gold Cup is om die draai, en ons begin met ons voorbereiding! Kom ondersteun ons Brakpan 1stes hierdie Vrydag wannee...
01/09/2026

Die Gold Cup is om die draai, en ons begin met ons voorbereiding!

Kom ondersteun ons Brakpan 1stes hierdie Vrydag wanneer ons kragte meet teen Valke Platteland in ’n vriendskaplike wedstryd.

📅 Vrydag | 4 September 2026
⏰ 19:00
📍 Bosman Stadion
🎟️ Gratis ingang | Slegs R30 per kar

Bring jou familie, bring jou vriende en kom wys jou ondersteuning! 🟢⚪️

⚪️🟢Jou dorp. Jou mense. JOU SPAN! 🟢⚪️

18/08/2026

Brakpan Rugbyklub het Saterdag op Bosman Stadion twee van drie Peregrine-liga eindstryde gewen, terwyl die eerstespan met net een punt teen Vereeniging verloor het.

🟢⚪️ MANNE VAN DIE WEDSTRYD ⚪️🟢’n Groot finaal vra groot vertonings — en hierdie manne het beslis hul merk op die veld ge...
17/08/2026

🟢⚪️ MANNE VAN DIE WEDSTRYD ⚪️🟢

’n Groot finaal vra groot vertonings — en hierdie manne het beslis hul merk op die veld gemaak! 🏉

Baie geluk aan Bradley van Niekerk (O/21), Banele Kutumela (Lilly Whites) en Tiaan Schoeman (1ste span) met julle welverdiende Man van die Wedstryd-toekennings!

Julle harde werk, vasberadenheid en toewyding deur die seisoen het nie ongesiens verbygegaan nie. Wat ’n manier om ’n ongelooflike finaal af te sluit! 🏆

Dankie dat julle alles op die veld gegee het en Brakpan met soveel trots verteenwoordig het.

🟢⚪️ Jou dorp. Jou mense. JOU SPAN! ⚪️🟢

🟢⚪️1ste span Finale Uitslae⚪️🟢
15/08/2026

🟢⚪️1ste span Finale Uitslae⚪️🟢

🟢⚪️1ste span Halftyd Telling!⚪️🟢
15/08/2026

🟢⚪️1ste span Halftyd Telling!⚪️🟢

Address

Abercorn Street
Brakpan

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brakpan Rugby Klub / Club 1921 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Brakpan Rugby Klub / Club 1921:

Shortcuts

Share

Category