Power Baits Angling Supplies

Power Baits Angling Supplies Power Baits Angling Supplies offers quality products at affordable prices

Products available at the following shops:
(Note that this is not a fully complete list - shops will be added regularly)
Western Accessories
Mia's Benoni
Timols Nigel
Roodeplaat Spar
Varswater Paradys
Advanced Angling
Fisherman's Corner
Garfield
Survivor
Meyerton Pand
Jardins Fishing Tackle
Solly's
Zaks
SW5
Robin Hawk
Airport Pets
Strike Zone
Die Skepnet
Food Zone - Harties
Mega Outdoor Centre
Sa

fari
Barberbek
Bike & Hike
Bennie's Pandwinkel
Harry's Hardware - Harties
Cast & Strike
Moosa's
Stander
VisBee's
Gani's Angling World
Ultimate Anglers
Zambezi Super Spar
Roodeplaat Spar
Tackle Mania
SA Hengel
Angling Supplies

Vis kaste en nog viskaste. Mama nie baie happy dat dit die huis vol staan!!!
11/06/2024

Vis kaste en nog viskaste. Mama nie baie happy dat dit die huis vol staan!!!

Laas naweek bietjie gefish by Slaughters. Vis was baie stadig. Vang n paar dan is dit stil vir ure dan vang jy weer 3 of...
31/05/2024

Laas naweek bietjie gefish by Slaughters. Vis was baie stadig. Vang n paar dan is dit stil vir ure dan vang jy weer 3 of 4 na mekaar. Ook meer vis in die nag gekry as in die dag en 1 graskarpie.
In totaal so 23 karpe tussen 2 en 3.5kg gekry.
Power Baits beslis n buig in my stokke gesit.

Power Baits wishes all our Customers Family and Friends a Happy and Prosperous 2024.A Huge Thank You for your support in...
31/12/2023

Power Baits wishes all our Customers Family and Friends a Happy and Prosperous 2024.
A Huge Thank You for your support in 2023.

Have a blessed one!!!
25/12/2023

Have a blessed one!!!

Was die afgeloppe naweek by die gestremde SAs. Ek was bestuurder vir SNW  B span. Wat n belewenis. Al het die vis nie sa...
19/10/2023

Was die afgeloppe naweek by die gestremde SAs. Ek was bestuurder vir SNW B span.
Wat n belewenis. Al het die vis nie saam gewerk nie was dit nogtans n heerlikke SAs. Soos gewoonlik teveel gelag.
Dankie vir elke persoon wat bereid was om hul tyd opte offer om die SAs moontlik te maak. Ook aan elke hengelaar wat deelgeneem het.
Ek d**k die helpers verdien n spesialle dankie. Al die effort wat hul insit en dan nog kalm te bly en die hengelaar te motiveer is beslis nie maklik.
Was beslis n eye oppener vir my.
Aan die hengelaars wil ek net sĂȘ julle Abillities met julle Disabillities is amazing. Hats off to all of You.
O ja en getrou aan Bloemhof het ons ook n storm gehad so 30min voor die einde. Ongelukkig het baie van die ouens se gerei skade gekry.

Mornay en Flip het die naweek by Slaughters gefish. Hier is n paar fotos van hul visse. Ek het ook darem n b***t gekry o...
10/10/2023

Mornay en Flip het die naweek by Slaughters gefish. Hier is n paar fotos van hul visse. Ek het ook darem n b***t gekry om n baber te vang. Power Baits het beslis n buig in hul stokke gesit!!!

Saterdag bietjie met die p**l gehengel by Slaughters. Ek sukkel om vis te kry vir die eerste drie ure. Met 2 vissies na ...
10/10/2023

Saterdag bietjie met die p**l gehengel by Slaughters.
Ek sukkel om vis te kry vir die eerste drie ure.
Met 2 vissies na twee en n half ure besluit ek om my voer n slop te maak met die Special K. Dit is die voordeel van p**l hengel want ek kan dit voer met die koppie.
Ek sit 4 koppies voer in en hoop vir die beste. Dit vat ongeveer 15 minute en toe kom die ligte aan. Ek eindig met oor die 60 visse waarvan n klomp mooi muddies is.
My hoek aas is n halwe kariba wurm of n stukkie Action Yellow pit. Nie te sleg vir 5 ure. Special K jou beauty!!!

05/10/2023
Hey ou Kampioen geniet jou skole SA's.Mag al jou drome waar word en mag Power Baits jou stokke gebuig hou.  Gee jou best...
05/10/2023

Hey ou Kampioen geniet jou skole SA's.
Mag al jou drome waar word en mag Power Baits jou stokke gebuig hou. Gee jou beste maar onthou om dit te geniet. Baie sterkte Dylan.

Special K doen dit alweer. Rudi Klopper en Roedolf Klopper en Teresa het die naweek bietjie by Rodekoppies gaan hengel. ...
26/09/2023

Special K doen dit alweer.
Rudi Klopper en Roedolf Klopper en Teresa het die naweek bietjie by Rodekoppies gaan hengel.
Hier is n paar van die visse wat hul gevang het. Grootste 16kg natuurlik gevang deur Teresa, Roedolf 12kg
En Rudi 7kg. Al die voer was gemeng met Special K. Hoekase was tigernuts en kaboemielies uit die voerbak. Power Baits se Special K het beslis n buig in hulle stokke gesit.

Rudi Klopper (Special K) hengel so 2 weke terug by Slaughters. Hy hengel met die feeder metode. Dit was n moeilike dag e...
21/09/2023

Rudi Klopper (Special K) hengel so 2 weke terug by Slaughters. Hy hengel met die feeder metode. Dit was n moeilike dag en die vis is baie ver. Hy kry darem n paar visse. Dis maar n pos en los dag.Sy hoek aas was n Honey extreme pit met n kariba wurm. Op die cage sit hy Pikkewynsous en n bietjie Bloekom.
Sy voer kry soos altyd n goeie klompie Special K in. Power Baits het beslis n buig in sy stok gesit.

Address

Brakpan

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27735617773

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Power Baits Angling Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Power Baits Angling Supplies:

Share