Durbell Blues

Durbell Blues Durbell Blues - Social Rugby team. Reserve League Champs
2022 πŸ†
2023 πŸ†
2024 πŸ†
2025 πŸ†

BLUES YEAR END! πŸŽ’πŸ“šπŸ‰What a way to end the year! πŸ”₯Our Back to School theme definitely brought the gees and everyone unders...
14/09/2026

BLUES YEAR END! πŸŽ’πŸ“šπŸ‰

What a way to end the year! πŸ”₯

Our Back to School theme definitely brought the gees and everyone understood the assignment! πŸ˜‚πŸ‘

A massive thank you to everyone involved for all the effort, for being such good sports and for going all in with the theme. You all looked absolutely brilliant! 🀩

The perfect way to wrap up another year with the Blues. πŸ”΄βšͺπŸ”΅

πŸ’—πŸΌ WELKOM KLEIN MIKA! πŸΌπŸ’—Die Durbell Blues-familie wil vir Zyn Geustyn & Mijeanne Mia Geustyn van harte geluk wens met di...
23/08/2026

πŸ’—πŸΌ WELKOM KLEIN MIKA! πŸΌπŸ’—

Die Durbell Blues-familie wil vir Zyn Geustyn & Mijeanne Mia Geustyn van harte geluk wens met die geboorte van hul pragtige dogtertjie. πŸŽ€

πŸ’• Mika Geustyn
πŸ“… 21 Augustus 2026
⏰ 10:25
βš–οΈ 2.9 kg

Mag klein Mika julle huis vul met liefde, lag, vreugde en ontelbare kosbare herinneringe. πŸ’•

Ons wens vir mamma, pappa en klein Mika baie liefde, goeie gesondheid en God se ryke seΓ«n toe.

Baie geluk met julle pragtige klein wonderwerk! πŸ’—πŸ‘Ά

πŸ”΄βšͺπŸ”΅ Liefde van julle
Durbell Blues-familie

18/08/2026

β›³πŸ‰ DURBELL OLD BOYS FUNDRAISER – ANNUAL GOLF DAY! πŸ”΄βšͺπŸ”΅

Time to swap the rugby boots for golf shoes for the day! πŸ˜ŽπŸŒοΈβ€β™‚οΈ

Join the Durbell Old Boys for a great day of golf and gees at Wagner’s Golf Academy.

πŸ“… 28 August 2026
πŸ“ Wagner’s Golf Academy, De Bron Road, Vredekloof
⏰ Tee-off: 12:00 & 14:00
πŸ’° R1 400 per fourball

Included:
πŸ” A burger
🍻 2 beers or
πŸ₯ƒ Double brandy

Get your fourball together, bring the gees and come support the Durbell Old Boys Rugby! πŸ”΄βšͺπŸ”΅

πŸ“² Bookings & more info:
Van Der Merwe Schalk – 084 941 2845

Spaces are limited – book your fourball early! β›³πŸ”₯

πŸ† So kom elke seisoen tot 'n eindeNa vier ongelooflike jare het die tyd aangebreek om die beker aan die nuwe kampioene o...
17/08/2026

πŸ† So kom elke seisoen tot 'n einde

Na vier ongelooflike jare het die tyd aangebreek om die beker aan die nuwe kampioene oor te gee.

Die Durbell Blues was met trots langs die veld om die finaal te ondersteun. Ons het dalk nie vanjaar die trofee gelig nie, maar rugby gaan oor meer as net wen. Dit gaan oor respek, sportmanskap en die broederskap wat die spel so besonders maak.

Baie geluk aan Maties met 'n welverdiende kampioenskap. Geniet die oomblik en dra die beker met trots. πŸ‘πŸ†

Ons is trots op ons manne en sien reeds uit na wat volgende seisoen inhou. πŸ’™



Sterling Access

14/08/2026

πŸ‰ OLD BOYS GAME πŸ”΄βšͺπŸ”΅

Die Durbell Old Boys klim weer op die veld… want ons is, of nog mal genoeg vir rugby, of net te trots om te erken ons lywe is klaar met ons. πŸ˜‚

Die knieΓ« kraak, die skouers kla en die lae rΓ»e het lankal bedank… maar aftree? Nog nie! 😏

πŸ“… 15 Augustus
πŸ“ Langa Stadium – B-Field
⏰ 13:00
πŸ”₯ Durbell Old Boys vs Kuilsrivier

Ons bring baie ervaring, vuil praatjies en genoeg anti-inflammatories om ’n apteek jaloers te maak. πŸ˜‚πŸ’Š

Kom kyk hoe die ou manne nog ’n paar groot hits uitdeel.

Want ons kan nog. πŸ’ͺπŸ‰

πŸ”΄βšͺπŸ”΅

'n Opregte dankie aan ons Management en Coach vir alles wat julle hierdie seisoen ingesit het.πŸ‘ ManagementπŸ”΄ Jacques Viss...
06/08/2026

'n Opregte dankie aan ons Management en Coach vir alles wat julle hierdie seisoen ingesit het.

πŸ‘ Management
πŸ”΄ Jacques Visser
βšͺ Hein Koen

πŸ‘ Coach
πŸ”΅ Vorster Klip Stone

Dankie vir die ontelbare ure langs die veld en agter die skerms. Vir elke spanpraatjie, WhatsApp-boodskap, oefensessie, wedstrydreΓ«ling, spelersregistrasie en al die beplanning wat dit verg om 'n span aan die gang te hou.

Baie van wat julle doen, gaan ongemerk verby, maar dit is juis daardie werk wat dit vir die manne moontlik gemaak het om op een ding te fokus... om rugby te speel.

Julle toewyding, leiding en passie het 'n groot verskil gemaak.

Dankie dat julle hierdie span gelei het, op en van die veld af. πŸ’™



Sterling Access

πŸ‰ Agter elke sterk span is daar manne wat die gees aan die brand hou. πŸ”₯'n Opregte dankie aan ons 2026 Geeskomitee:πŸ”΄ Joha...
05/08/2026

πŸ‰ Agter elke sterk span is daar manne wat die gees aan die brand hou. πŸ”₯

'n Opregte dankie aan ons 2026 Geeskomitee:

πŸ”΄ Johan Fourie
βšͺ Roderick Dalton
πŸ”΅ JP Prinsloo
πŸ”΄ Johan Kotze
βšͺ Chris van der Sandt

Dankie vir elke fines meeting, elke braai, elke plan en elke oomblik wat julle die ekstra myl gestap het om die Blues-broederskap sterker te maak.

Julle het seker gemaak die moraal bly hoog, die gees bly leef en dat daar altyd iets was om oor te praat... of iemand om te "fine". πŸ˜…πŸ»

Dankie vir alles wat julle hierdie seisoen vir die Durbell Blues gedoen het. Julle harde werk agter die skerms het 'n verskil gemaak en word opreg waardeer. πŸ’™

Die seisoen is dalk verby, maar die gees bly leef.



Sterling Access

04/08/2026
πŸ‰πŸ“Έ SEMI-FINAL MOMENTS πŸ“ΈπŸ‰A few moments from Friday night’s battle against the Brackenfell Bravehearts. πŸ”΄βšͺπŸ”΅A huge thank yo...
04/08/2026

πŸ‰πŸ“Έ SEMI-FINAL MOMENTS πŸ“ΈπŸ‰

A few moments from Friday night’s battle against the Brackenfell Bravehearts. πŸ”΄βšͺπŸ”΅

A huge thank you to LimeArt Media for capturing the action and sharing these incredible photos! πŸ™ŒπŸ“·

Tag your teammates and tell us your favourite moment! πŸ‘‡



Sterling Access
Mustbenice Clothing

04/08/2026

Address

Witelsstr, Sportgrnde
Brackenfell
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbell Blues posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category