B-Station Darts Club

B-Station Darts Club Social Dart Club @ The Shuntin Shed Bot River

Part 2
08/12/2023

Part 2

Part 1.Die B-Station Dart Club van Botrivier het op Saterdag 02 Desember 2023 hul jaarlikse prysuitdeling en jaareind fu...
08/12/2023

Part 1.
Die B-Station Dart Club van Botrivier het op Saterdag 02 Desember 2023 hul jaarlikse prysuitdeling en jaareind funksie gehou. Dit was baie pret en almal het dit geniet. Die klub kampioen was mnr. John Fortuin(). Elizabeth September () was die vroue afdeling kampioen. Verskeie Trofees was uigedeel aan spelers.
Ons darts klub het baie gegroei die afgelope 6 maande. Ons staan tans op 19 aktiewe spelers. Hiermee wil ons ook van die geleentheid gebruik maak om mense uit te nooi wat wil kom speel. Ons speel Maandae en Woensdag aande om 19:30. Dis n geweldige groeiende sport in veral die Wes-Kaap.
Hier is n paar foto's van ons funksie.
Darts groete,
Die Voorsitter
Martin Barnard

Shannon Terblanche first 180🥳Congratulations
09/11/2023

Shannon Terblanche first 180🥳Congratulations

Baie geluk aan ons looitjie wenner van die boks Olof Bergh, Piet de Jager van Belleville. Trekking was op 14 Junie 2023....
21/06/2023

Baie geluk aan ons looitjie wenner van die boks Olof Bergh, Piet de Jager van Belleville. Trekking was op 14 Junie 2023. Gaan weer vorentoe looitjies doen. Hou ons blad dop.

12/06/2023
Baie geluk aan Christopher Damon, Riaan Mentoor en Trevor Odilge met hulle 1ste 180's vir die jaar. Woensdag 1 Maart 202...
03/03/2023

Baie geluk aan Christopher Damon, Riaan Mentoor en Trevor Odilge met hulle 1ste 180's vir die jaar. Woensdag 1 Maart 2023 was n uitstekende aand met talle 100's, 120's, 140's wat kort kort op die borde geval het.

B-Station dart club met hulle nuwe geborgde hemde. Baie dankie aan ons borg, ENROUTE. Julle is amazing mense. 🙏🙏🙏
03/03/2023

B-Station dart club met hulle nuwe geborgde hemde. Baie dankie aan ons borg, ENROUTE. Julle is amazing mense. 🙏🙏🙏

Elizabeth September, wat ook vir B-Station Dart klub op Botrivier speel, het ook uitstekend gedoen vir die jaar 2022. Sy...
01/02/2023

Elizabeth September, wat ook vir B-Station Dart klub op Botrivier speel, het ook uitstekend gedoen vir die jaar 2022. Sy was deel van n span wat gaan deelneem het aan die SA's in Pretoria. Buiten hierdie prestasie was sy ook die algehele wenner van die vroue afdeling en het met goud weggestap by die HBDA. Sy speel vir Eersterivier Darts Klub ook onder die vaandel van HBDA.

So was lede van B-Station Dart klub ook betrokke by die Raithby Dart klub betrokke vir 2022 wat deelgeneem het aan kompe...
01/02/2023

So was lede van B-Station Dart klub ook betrokke by die Raithby Dart klub betrokke vir 2022 wat deelgeneem het aan kompetisies met ander klubs wat behoort aan die HBDA (Helderberg Darts Association). Lede was gewees : Riaan Mentoor, Trever Odilge, Martin Barnard, Mervyn September, Christopher Damon en Donovan Damon.
Lede het goed gedoen deur die Challenge Cup A1 divition met goud te wen. Riaan en Martin het ook die dubbels gewen. Baie geluk aan almal.

Address

Botrivier
7185

Opening Hours

Monday 19:00 - 23:00
Wednesday 19:00 - 23:00

Telephone

+27825026168

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when B-Station Darts Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to B-Station Darts Club:

Share

Category