Bonnievale Muurbalklub

Bonnievale Muurbalklub Kom speel gerus saam met ons 'n heerlike potjie muurbal in die hartjie van ons pragtige kaas-en-wynv

03/03/2023

Meer info oor Bonnievale Squash Toernooi🏆

> Toernooi is 21 en 22 April 😎
> Afsluitingsdatum vir inskrywings is 24 Maart.
> Enkels toernooi.
> A en B seksies wat knock-out formaat gaan wees. (Ingedeel volgens rang)
> Elke persoon speel minimum 3 wedstryde.
> Vrydag 17:00 begin ons eerste wedstryde. Saterdag maak ons laat klaar. 🥳
> Adres - KEEROMSTRAAT 3, Bonnievale, 6730
> Pin location - https://goo.gl/maps/rEeUTRbYHCXkhR3v8

*Inskrywings vir Bonnievale Toernooi:*

1) Voltooi asb die skakel hieronder:
Meer info oor Bonnievale Squash toernooi🏆

https://forms.gle/NZ7ojbLmRPbbcmxK6

2) Maak jou betaling by:

Capitec
Rek nr: 1470852754
Tak nr: 470010
Verwysing: *Naam & Van*
Bedrag: R300

*Bewys van betaling word vereis voor name bygevoeg word.*
Stuur bewys aan:
[email protected]
of Whatsapp 082 554-9717

Vir meer inligting, kontak gerus vir
Rian Boshoff
0724997553

Save the date! For more info, contact Rian: 072 499 7553
01/03/2023

Save the date! For more info, contact Rian: 072 499 7553

06/09/2021

Dubbels 02 September 2021 ⚫

06/08/2021

Muurbal DUBBELS TOERNOOI!!!
Donderdag, 29 Julie 2021.
Ons sien uit daarna om meer sulke aktiwitete te doen!
Indien jy deel wou wees van die pret of algemene navrae het, kontak gerus vir Rian 072 499 7553

      👏🏼
15/04/2020

👏🏼

10/04/2020

Lockdown Squash Challenge 1 ⬇️

10/04/2020

Sqaush Challenge ⬇️

26/02/2020
26/10/2019

Address

Voortrekker Street
Bonnievale
6730

Telephone

+27723347578

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bonnievale Muurbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bonnievale Muurbalklub:

Share