Bonnievale All Starz Netball club

Bonnievale All Starz Netball club Netball team situated in Bonnievale.

Ons wil ons medelye en  simpatie aan Deankie se Familie toon met haar heengaan.Deankie was een van ons beginstigde spele...
28/08/2024

Ons wil ons medelye en simpatie aan Deankie se Familie toon met haar heengaan.

Deankie was een van ons beginstigde spelers. 'N Doel van formaat wat puik vertoon. Ons gaan jou Baie mis Deankie. 😭

Mag jou siel in ewige vrede rus. 😪🙏

22/02/2024

Chris Gemini

22/02/2024

Uitslae van Vriendskaplike Wedstryde op 17 Februarie 2024 te Happy Valley sportgronde:

All Starz Dames B vs Sea Hawks (Arniston) dames A

5 - 2 (Wen)

All Starz Mix vs Bright Starz Mix (Bonnievale)

10 - 0 (Wen)

All Starz Mix vs Sea Hawks (Arniston) Mix

25 - 3 (Wen)

Ons wil graag die volgende bedank:

Bonnievale United RfC
Sea Hawks netball club
Bright Stars NBC
Anna Willemse (Moeder)


🏐❤

19/02/2024

Eerste vriendskaplike wedstryd vir 2024.

Fotos Pt.1

29/05/2023

Op Saterdag 27 Mei 2023 het ons Man's span teen die tuisdorp Worcester Albert's Man's netbalklub gespeel.

Hierdie wedstryde was 'n naelbyter game gewees.

Met Albert's Man's wat na 1ste kwart 11 - 5 voorgeloop het.

Ons span Moe's hard ploeg om in die wedstryd te bly en het teruggekom na die 2de kwart met 25 - 20 in Albert's se guns.

Na 'n harde gesprek met die span in halftyd kon ons nie ons ritme dadelik kry nie en Albert's het ons hard "gepunish" en het n lead van 10 doele verskil ons vertrap op n stadium.

Nadat daar hard hard gepraat was met die inleiding van die finale 4th quarter het All Starz Man's hul als ingesit enndie resultant het gewys.

Ons het die wedstryd op 'n draw geiendig 33-33.

Dit was 'n goeie wedstryd met n groot aantal toeskouers.

Ons sê dankie aan Albert's Netbalklub vir die goeie wedstryd.



2023

29/05/2023

Op Saterdag 27 Mei 2023 het ons Man's span teen die tuisdorp Worcester Albert's Man's netbalklub gespeel.

Hierdie wedstryde was 'n naelbyter game gewees.

Met Albert's Man's wat na 1ste kwart 11 - 5 voorgeloop het.

Ons span Moe's hard ploeg om in die wedstryd te bly en het teruggekom na die 2de kwart met 25 - 20 in Albert's se guns.

Na 'n harde gesprek met die span in halftyd kon ons nie ons ritme dadelik in die 3de kwart kry nie en Albert's het ons hard "gepunish" en het n lead van 10 doele verskil ons vertrap.

Nadat daar hard hard gepraat was met die inleiding van die finale 4th quarter het All Starz Man's hul als ingesit enndie resultant het gewys.

Ons het die wedstryd op 'n draw geiendig 33-33.

Dit was 'n goeie wedstryd met n groot aantal toeskouers.

Ons sê dankie aan Albert's Netbalklub vir die goeie wedstryd.



2023

21/05/2023

Ons het gister ons eerste Liga wedstryde gespeel

Uitslae soos volg:

Dames A vs Y-Nots

15 - 6 (Verloor)

Man's A vs Simmies

54 - 7 (Gewen)

Ons man's het uitstekende wedstryd opgesit . Simmies het geen antwoord gehad nie.

Ons is trots op ons span.


28/02/2023

Ons nuwe season het aangebreek. Ons wil graag alle belangstellendes uit nooi om betrokke te raak om 2023 ons beste seisoen te maak.

Hierdie Jaar gaan daar ook n junior Liga wees. Indien daar van u kinders is wat belangstel Kan u 'n boodskap Los.

Oefentye sal met verloop van dag deurgegee word.

Juniors
Dames
Man's

Almal welkom



#2023

Ons meisies het op Saterdag 13 Augustus teen Stepping Stones van Malmesbury gespeel.Ons meisies het goed presteer met 'n...
16/08/2022

Ons meisies het op Saterdag 13 Augustus teen Stepping Stones van Malmesbury gespeel.

Ons meisies het goed presteer met 'n 23-02 oorwinning.

Ons verwelkom ook ons Debutant Adia Willemse. Sy het haar eerste wedstryd goed presteer met

3 intercepts, 5 rebounds. (GK/ GD)

02/08/2022

Netbal oefening vanaand 18:00. Happy Valley sportgronde.

Nuwe lede meer as welkom on aan te sluit.

20/06/2022

Ons meisies A het op Sondag 19 Junie 2022 weer aan the Spot se uitklop rondes deelgeneem.

Ons het die wedstryd teen Stars gewen 37 - 5 gewen.

Ons dring deur na Saterdag se Top 6.

Baie geluk aan al ons spelers en afrigter Chris Gemini met die goeie uitslag

Speler van die wedstryd Mouwi Roberts (GA) 30/37
81% 💙



19/06/2022

Ons Eerste span het gister 18 Junie 2022 aan the Spot tournament in Nqubela deelgeneem.

Bonnievale A 31 - 10 Eleven Stars (Gewen)

Speler van die Wedstryd:

Anastacia Claasen. (GD).

Ons is trots op ons meisies.



BonniesNetbal

Address

Bonnievale
6730

Opening Hours

Monday 18:30 - 19:30
Tuesday 18:30 - 19:30
Wednesday 18:30 - 19:30
Thursday 18:30 - 19:30

Telephone

+27616457885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bonnievale All Starz Netball club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bonnievale All Starz Netball club:

Share