Oos Skuiwers

Oos Skuiwers Gewigstoot en Diskus Akademie

Goeie dag Georgiete,Ek offer afrigting in diskus en gewigstoot teen R350 n maand per atleet, kontak my gerus indien U so...
18/01/2026

Goeie dag Georgiete,
Ek offer afrigting in diskus en gewigstoot teen R350 n maand per atleet, kontak my gerus indien U sou belangstel.
Annel
0842050586

Sonelle Parmiter (0/12)Bereik n 3de plek in gewigstoot met n afstand van 9.27m en n 3de plek in die diskus met n afstand...
11/11/2025

Sonelle Parmiter (0/12)
Bereik n 3de plek in gewigstoot met n afstand van 9.27m en n 3de plek in die diskus met n afstand van 25.05m.
Baie trots op haar

Oos Skuiwers se Madi Rall (O/11)Bereik n 6de ek met n afstand van 7.64m im die gewigstoot en n 7de plek in die diskus me...
11/11/2025

Oos Skuiwers se Madi Rall (O/11)
Bereik n 6de ek met n afstand van 7.64m im die gewigstoot en n 7de plek in die diskus met n afstand van 14.34m
Baie trots op haar

Dylan Bason O/10 BLAV byeenkoms 16/02/2024 5de plek met n afstand van 7.98m
16/02/2024

Dylan Bason O/10 BLAV byeenkoms 16/02/2024 5de plek met n afstand van 7.98m

08/02/2024

Franco van de Merwe (O/11) Interlaer 2024 7de geeindig met n afstand van 7.18m

08/02/2024

Stefan Bezuidenhou (O/11) wat deelneem by Laerskool Elspark Interhuis

Kontak ons vandag nog vir jou afrigting benodighede.Whatsapp: 0842050586Epos: oosskuiwers@gmail.com
07/02/2024

Kontak ons vandag nog vir jou afrigting benodighede.
Whatsapp: 0842050586
Epos: [email protected]

Kontak ons vir afrigting in gewigstoot en diskus.Whatsapp: 0842050586Epos: oosskuiwers@gmail.com
06/02/2024

Kontak ons vir afrigting in gewigstoot en diskus.
Whatsapp: 0842050586
Epos: [email protected]

Please contact me if you require coaching in shotput or discuss
06/02/2024

Please contact me if you require coaching in shotput or discuss

06/02/2024

Address

Boksburg
1459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oos Skuiwers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category