Boggomsbaai golf club

Boggomsbaai golf club Uitdagende olie-setperk gholfbaan in die Weskaap naby Mosselbaai
(1)

Tyres and Treads Mossel BayVleisdag 29 Augustus 2026Formaat:Combined Medal1ste:Dietlof & Hardus2de:Zinzan & Grant3de:Ern...
30/08/2026

Tyres and Treads Mossel Bay
Vleisdag 29 Augustus 2026
Formaat:Combined Medal
1ste:Dietlof & Hardus
2de:Zinzan & Grant
3de:Ernest & Andre
4de:Hennie & Johan Venter
5de:Marius&Wouter

18/08/2026
Begin van Julie en tyd om die vrieskas te vul met vleis.4 Julie 2026,Vleisdag geborg deur Trellidor en die lede.Formaat:...
05/07/2026

Begin van Julie en tyd om die vrieskas te vul met vleis.
4 Julie 2026,Vleisdag geborg deur Trellidor en die lede.Formaat:BBS 85%van HCI
Dit was n heerlike sonnige wintersdag en n vol veld.
Die wenners van die dag;
1 ste;Angus en Hennie Bosman
2 de:Pienie en Yanic
3de: Bennie en Jarno
4de: Hennie Pienaar en Jaco
5de;MW en Malcolm
6de:Johan Venter en Fredrick
Baie geluk en dankie vir elke speler.
Baie dankie Johan Kemp van Trellidor vir die bydra en vleis aankope.

Dagboek eerste Saterdag in Augustus vir die volgende Vleisdag kompetisie!

Vleisdag Kompetisie!2 spelers, kry jou partner en skryf in!
24/06/2026

Vleisdag Kompetisie!
2 spelers, kry jou partner en skryf in!

Elke laaste Saterdag van die maand is daar n kompetisie waar die pryse vleis is. Dit is n baie gewilde dag, want wie wil...
01/06/2026

Elke laaste Saterdag van die maand is daar n kompetisie waar die pryse vleis is. Dit is n baie gewilde dag, want wie wil dan nou nie vleis wen nie? So gewild is die dag dat 11 spelers vanaf Langebaan Saterdag 30 Mei 2026,Kom deelneem het!
Hulle was dit eens dat hulle beslis weer op Boggomsbaai kom speel. Woorde soos:Great, what an experience, so welcoming, we feel at home, was van die opmerkings.
Die Formaat was:Combined IPS 95%
Die wenners van die dag:
1 ste :Dirk en Jarno (74 punte)
2 de : Patrick en Peter (66 punte) Langebaan
3 de: Andre B en Dietlof (64 punte) uit tel
4de : John en Zinzan (64 punte)
5 de: Hennie en Bennie (63 punte)
6 de: Johan Kemp en Johan Venter (62 punte)
7 de: Andries en Toy (60 punte)
Naaste aan die pen 6&15:Alwyn
Naaste aan die pen 9&18 Jannie
Die dag is geborg deur die lede en Tyres and Treads Mossel Bay
Dankie aan De Boer Slaghuis vir die verskaffing van die vleis

Boggomsbaai Gholfklub is bevoorreg om tweelinge as lede te he. Die eerste van die tweelinge verjaar vandag! Baie geluk H...
19/05/2026

Boggomsbaai Gholfklub is bevoorreg om tweelinge as lede te he. Die eerste van die tweelinge verjaar vandag! Baie geluk Hennie en Bennie 🥳

Marie Antoinette het gesê:"Let them eat cake",maar by Boggomsbaai Gholfklub,se ons:"Gee hulle brood om te eet"25 April 2...
26/04/2026

Marie Antoinette het gesê:"Let them eat cake",maar by Boggomsbaai Gholfklub,se ons:"Gee hulle brood om te eet"
25 April 2026 se borge,Blue Ribbon en Merchmats,het bygedra tot n baie suksesvolle dag en groot pryse was gegee!
Maak seker dat Blue Ribbon brood op jou inkopie lys is van nou af
Die wenners van die dag:
1 ste :Ernest,Martin(Borg)Johan Kemp
2de: Andre B, Martin (borg)Dietloff
3de;Andre L,Martin (borg)Noeline
4de:Tinus,Martin(Borg)Johan Kemp -Pivot
5de:Angus,Martin
Baie dankie vir elke speler Se bydrae en ons borge,Blue Ribbon en Merchmats!

Lang naweek,lekker sonskyn dag en geen wind word voorspel Vir Saterdag 25 April Nie!Groot pryse op die spel!Bespreek nou...
24/04/2026

Lang naweek,lekker sonskyn dag en geen wind word voorspel Vir Saterdag 25 April Nie!
Groot pryse op die spel!
Bespreek nou jou plek.

Saterdag 25 April 2026!Jy gaan baie spyt wees as jy die dag nie speel nie.Groot pryse,lekker eet pryse🤫😄Skryf Nou in!
20/04/2026

Saterdag 25 April 2026!
Jy gaan baie spyt wees as jy die dag nie speel nie.
Groot pryse,lekker eet pryse🤫😄
Skryf Nou in!

Address

Albacore Str Boggomsbaai
Boggomsbaai

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 17:00

Telephone

+27763453652

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boggomsbaai golf club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share