10/04/2026
Al het ons Zumba en Strong Nation afdeling vir eers gesluit, is die studio nogsteeds volspoed aan die gang met alternatiewe klasse. Gaan loer gerus na ons hoof page vir meer info
https://www.facebook.com/DancesationBloemfontein
Where Dancing becomes a Sensation