Dazzling Dance Studio

Dazzling Dance Studio Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dazzling Dance Studio, Dance School, 1 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein.

🩰 Established dance studio with a long-standing reputation for excellence.
🪩 Expert teachers | Passionate dancers
💓• Freestyle • Slowdance • Acrobatics • Rock&Roll • Contemporary • Disco •
🌍 Exam levels & competitive training

Sterk lywe begin by goeie strekke. Ons Tuimel-dansers weet dit! ✨Cristelle van Breda
16/03/2026

Sterk lywe begin by goeie strekke. Ons Tuimel-dansers weet dit! ✨

Cristelle van Breda

Baie geluk aan al ons dansers wat gister by All Black ‘26 deelgeneem het! 🥳💃 Ons is ongelooflik trots op elkeen van jull...
08/03/2026

Baie geluk aan al ons dansers wat gister by All Black ‘26 deelgeneem het! 🥳💃

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Julle harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir dans wys elke keer wanneer julle op die dansvloer stap. ✨ Dit vat moed om voor beoordelaars te dans, en gister het elkeen van julle gewys hoe spesiaal julle is. 🌟

Onthou, elke kompetisie is ’n geleentheid om te groei, te leer en nog meer selfvertroue te bou. Hou aan, droom groot, werk hard en geniet elke oomblik op die dansvloer. 💫🩰 Julle maak ons baie trots! 🤍👏

Cristelle van Breda

Sy mag klein wees, maar haar liefde vir dans is groot. 🌸✨ Kleine Emily in ons Tiny Tots 1 klassie. Cristelle van Breda
04/03/2026

Sy mag klein wees, maar haar liefde vir dans is groot. 🌸✨ Kleine Emily in ons Tiny Tots 1 klassie.

Cristelle van Breda

04/03/2026

Precision. Passion. Power.
Lexi is putting in the work and it shows. We’re ready for the weekend! 🖤🏆

Cristelle van Breda

04/03/2026

Party, party, party! 🤭

Cristelle van Breda

25/02/2026

Klein dansers met groot drome en nóg groter selfvertroue. 💘

Cristelle van Breda

25/02/2026

Same-same but, different! 🤭

Cristelle van Breda

Ons Junior Kompetisie maatjies het gister hulle “Dans-wense” en “Dans-bekommernisse” neergeskryf 🤍✨Baie trots op hulle e...
24/02/2026

Ons Junior Kompetisie maatjies het gister hulle “Dans-wense” en “Dans-bekommernisse” neergeskryf 🤍✨

Baie trots op hulle eerlikheid en oop harte! 🌟

Cristelle van Breda
Kiley Saaiman

Ons is ongelooflik trots om Cristelle van Breda geluk te wens met haar uitnodiging as geëerde gas na die 2026 SADTA Pres...
20/02/2026

Ons is ongelooflik trots om Cristelle van Breda geluk te wens met haar uitnodiging as geëerde gas na die 2026 SADTA Prestige Awards. ❤️‍🔥

Om erken te word tussen die mees uitstaande afrigters is ‘n besonderse eer - en só welverdiend. 💫

Dat drie van haar dansers ook genooi is, is ‘n pragtige weerspieëling van haar hoë standaarde wat sy in ons ateljee handhaaf. 💎

Wat ‘n ongelooflike trots-oomblik vir Dazzling! ✨Drie van ons senior dansers is uitgenooi na die SADTA Prestige Awards 2...
20/02/2026

Wat ‘n ongelooflike trots-oomblik vir Dazzling! ✨

Drie van ons senior dansers is uitgenooi na die SADTA Prestige Awards 2026 as “Dance Athlete Honourees” - ‘n besondere erkenning vir hul harde werk en uitmuntendheid.

💎 Kiley Saaiman
💎 Mia van der Walt
💎 Megan Muller

Ons is ongelooflik trots op julle toewyding, dissipline en passie. Julle dra nie net kleure nie, julle dra ons studio se naam met eer! 💫

13/02/2024

Address

1 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 13:00 - 20:00
Tuesday 13:00 - 20:00
Wednesday 13:00 - 20:00
Thursday 13:00 - 20:00
Friday 13:00 - 20:00

Telephone

+27832689023

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dazzling Dance Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dazzling Dance Studio:

Share

Category