19/08/2013
Action Sport is nou by 2 kleuterskole, Tjokkertjie Paradys en Cheetash Nursary. Gee jou kleintjies die kans om te leer van 5 sporte en kry hul reg vir laerskool. Enige ouer wat belangstel al is jul kind nie by die bogenoemde kleuterskole,bel asb vir Madelein by 083 446 9300.