01/11/2026
🔔‼️BEGINNER BOEREWALS BLITSKURSUS‼️🔔
❣️💃🕺Kom Leer Om Ons 2de Gewildste Erfenisdans te Kan
Dans Op Boere Musiek & Moderne Musiek💃🕺❣️
👉Net vir Paartjies
👉‼️Vereiste vir die Beginner Kursus: Die Paartjie Moet Reeds Kan Dans & Gemaklik Op Die Dansvloer Wees, Maar Nie Kan Wals Nie‼️
👉Beginner Blitskursus Fooi:
6 ure @ R700 per paartjie
Al die klasse is verpligtend vir sukses
👉DIE REGTE BOEREWALS STAPPE WORD AANGEBIED SOOS DIT OORSPRONKLIK ONSTAAN HET. BAIE MOOI & LEKKER!
👉📅⏰BEGINNER BOEREWALS BLITSKURSUSSE DATUMS & TYE:
1ste Klas:
Dins 10 Nov (5.30 – 8nm) Fondasie-Lê Klas
2de Klas: Dins 17 Nov (5.30 - 7nm) 90 minute Klas:
Hersiening, Nuwe Stappe & Oefen Met Musiek
3de Klas: Dins 24 Nov (5.30 – 6.30nm) Net Oefenklas
4de Klas: Dins 1 Des (5.30 - 6.30nm) Net Oefenklas
👉📱BESPREEK VOOR AF SOOS
GESPESIFISEER
Lizelle – 0736300442
Agtstestraat 5, Arboretum, Bfn
Sosiale Pare-Dans Deskundiges