Meerkatkolonie Bfn

Meerkatkolonie Bfn Appointments only
[email protected] 0796646814

10/04/2026

Hydro Ball Fun @ meerkat!
Book now!
0796646814




Kom geniet hydro ball games @ Meerkatkolonie Bfn.Ons is oop gedurende die vakansie.079 664 6814 whatsapp
25/03/2026

Kom geniet hydro ball games @ Meerkatkolonie Bfn.
Ons is oop gedurende die vakansie.
079 664 6814 whatsapp

🔥 Ou-skool vibes by Suikerbos, die informele, selfsorg venue @ Meerkatkolonie. ..d**k blikbeker, sonsondergang en 'n vuu...
17/02/2026

🔥 Ou-skool vibes by Suikerbos, die informele, selfsorg venue @ Meerkatkolonie.
..d**k blikbeker, sonsondergang en 'n vuurtjie wat knetter met die reuk van braaivleis in die lug..lekker!🔥
Hou jou volgende kuier by Suikerbos@Meerkat in Langenhovenpark!
📞Bespreek jou datum nou by [email protected]
Of
whatsapp
0796646814( text)

Hydro-Ball Blaster, Team Building, Mini Bootcamp, Lapa @ Meerkatkolonie - bespreek @ 079 664 6814
03/02/2026

Hydro-Ball Blaster, Team Building, Mini Bootcamp, Lapa @ Meerkatkolonie - bespreek @ 079 664 6814

🎯 BEGIN DIE JAAR MET ’N KNAL! HYDRO-BALL BATTLE @ Meerkatkolonie IS OOP! 🔫🔥 Kom pak mekaar op die veld en gooi daarna 'n...
16/01/2026

🎯 BEGIN DIE JAAR MET ’N KNAL! HYDRO-BALL BATTLE @ Meerkatkolonie IS OOP! 🔫🔥
Kom pak mekaar op die veld en gooi daarna 'n vleisie op die kole.
Gereed vir aksie? Ons het die regte "tools" vir die job! 🔫
✅ Junior-Blasters: Veilig en liggewig vir die kinders.
✅ Pro-Tactical Blasters: Ekstra "woema" en akkuraatheid vir die volwassenes en spanbou-groepe.
Kontak 0796646814(whatsapp text) vir bespreking.

Liewe Meerkatkolonie en Innie Skuur vriende, dankie vir jul ondersteuning die afgelope paar jaar en veral in die afgelop...
24/12/2020

Liewe Meerkatkolonie en Innie Skuur vriende, dankie vir jul ondersteuning die afgelope paar jaar en veral in die afgelope paar maande van 'n jaar wat vir meeste 'n baie moeilike en onseker jaar was. Die pad vorentoe mag dalk vir baie van ons 'n onseker een wees, maar ons kan met sekerheid weet dat ons dit nooit alleen hoef te stap nie, want ja, 'n Kind is vir ons gebore!
Mag hierdie feestyd vir elkeen van julle gevul wees met liefde, vrede, vreugde en mag Jesus se Lig vir elkeen en in elkeen van julle skyn.
Geseënde Feestyd en Voorspoedige 2021!
Groetnis
Pieter en Madeleine

01/05/2020

Min of meer soos dit vanoggend tussen
6 en 9 daar buite gelyk het na 35 dae van lockdown😉

Address

Drakensberg Avenue, Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meerkatkolonie Bfn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meerkatkolonie Bfn:

Share