E2 Pilates

E2 Pilates Pilates studio and wellness community

02/12/2024

Ons het verhuis na Dan Pienaar. Geen klasse op die oomblik. Besig met nuwe planne. Sal laat weet sodra ons gereed is om dit bekend te stel. Adriette en Mariette

Sluit by ons aan in 2024, vir 'n ander benadering tot fiksheid. 'Mindfullness' tesame met beweging en asemhalingstegniek...
29/01/2024

Sluit by ons aan in 2024, vir 'n ander benadering tot fiksheid. 'Mindfullness' tesame met beweging en asemhalingstegnieke word ingespan om aan jou fiksheid, en menswees as geheel, te werk.
❗️Eerste 'Try out' klas is gratis❗️
R450 per maand daarna, 3 klasse per week.
📌Bayswater, Bloemfontein
📢Whatsapp 0832162440

Yes! ❤️‍🩹
08/01/2024

Yes! ❤️‍🩹

'Open week' verleng tot einde Januarie 2024‼️GRATIS DROP IN KLASSE TOT DIE EINDE VAN DIE MAAND.Sluit gerus by ons aan di...
08/01/2024

'Open week' verleng tot einde Januarie 2024‼️
GRATIS DROP IN KLASSE TOT DIE EINDE VAN DIE MAAND.

Sluit gerus by ons aan die nuwe jaar en leer tegnieke om jou fisies, emosioneel en geestelik te ondersteun vir wanneer jy dit die nodigste het. Verde kuier ons ook net lekker!
📣Klasse R450 per maand
of R100 per klas, as jy nie gereeld kan kom nie.
3 Klasse per week
Maandae - Pilates
Woensdae - Qi gong
Donderdae - Yoga
083 216 2440

R450 per maand. 3 Klasse per week.  Geen kontrakte.  Kontak Mariette by 083 216 2440
11/09/2023

R450 per maand. 3 Klasse per week. Geen kontrakte. Kontak Mariette by 083 216 2440

09/06/2023

Mense wil weet hoeveel dit sou kos as hul per klas betaal. So ons het besluit op R100 per klas......

Gereed vir klas om te begin....
03/05/2023

Gereed vir klas om te begin....

GROOT spesiale aanbieding vir die winter(MEI, JUNIE, JULIE).  Bring 'n maat saam en julle twee betaal slegs R450 saam pe...
01/05/2023

GROOT spesiale aanbieding vir die winter(MEI, JUNIE, JULIE). Bring 'n maat saam en julle twee betaal slegs R450 saam per maand. Gewone fooi is R450 per persoon per maand.

Hierdie is eintlik 'n "yoga pose" maar ons doen dit elke dag omdat dit soveel voordele inhou.  Doen dit ook af en toe aa...
01/05/2023

Hierdie is eintlik 'n "yoga pose" maar ons doen dit elke dag omdat dit soveel voordele inhou. Doen dit ook af en toe aan die einde van 'n klas.

08/02/2023

Nou ons weergawe....

Address

12 Sedan Street, Bayswater
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27832162440

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when E2 Pilates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to E2 Pilates:

Share

Category