Super Kids SA

Super Kids SA Sportprogram vir kinders.Rugby,krieket,netbal,tennis,hokkie,golf,sokker en atletiek SPORTSOORTE:
1. Krieket
2. Rugby
3. gholf
4. Tennis
5. Sokker
6. Gimnastiek
7. St.

Geagte ouers

Ons wil u graag uitnooi om deel te kom wees van ons sportprogram
wat 'n nuwe dimensie gee aan die ontwikkeling van u kind op fisiese
sowel as geestelike vlak,

Ons is die afgelope 16 jaar besig om die vaardighede en talente van
kinders tussen die ouderdom van 2 tot 18 jaar te ontwikkel. Hierdie metodes
is veral geskoei op die Aussies se denkrigting om d.m.v sportakademies
hul jeu

g voor te berei vir sport glorie. Ons voel dat daar 'n groot behoefte is
om kinders van alle rasse en kulture die kans te gee om hierby baat te vind. Hokkie
8. Netbal
9. Atletiek
10. Swem

Ons SUPER KIDS Akademiese spanne speel ook wedstryde teen skoolspanne
in hul onderskeie sportsoorte en dit gee ons die geleentheid om te sien dat dit
wat ons oefen in die wedstryd toegepas word. Daardeur kry die kinders ook
ekstra wedstryd blootstelling in hul onderskeie sportsoorte. Elke leerder sal ook aan die einde van elke jaar 'n medalje en sertifikaat ontvang. Privaatklasse is beskikbaar by:

1. President Brand Primere Skool
Maandae 16:00 - 17:30
Dinsdae 14:00 - !6:00
Donderdae 14:00 - 16:00
Vrydae 14:15 - 15:15

2. Andrews Primere Skool
Woensdae 15:30 - 17:30
Vrydae 14:15 - 16:15

26/08/2026

Stiaan se boulaksie het pragtig ontwikkel en ons kon dit deeglik ontleed en aanhou verbeter.Sy akkuraatheid om en oor die paaltjie is nou op n puik standaard vir sy ouderdom!!πŸ”₯πŸ’₯πŸ…

Stiaan Maritz het die afgelope 8 maande 1 op 1 krieket afrigting by Super Kids gekry en sy vordering is ongelooflik.🏏πŸ”₯πŸ’₯O...
26/08/2026

Stiaan Maritz het die afgelope 8 maande 1 op 1 krieket afrigting by Super Kids gekry en sy vordering is ongelooflik.🏏πŸ”₯πŸ’₯Ons kon aandag gee aan elke aspek van sy boul, - kolf en veldwerk vaardighede en ook ekstra balvaardigheid en hand-en oog koordinasie oefeninge doen.Welgedaan Stiaan jou harde werk werp vrugte af!!πŸ†πŸ…πŸ

21/08/2026
19/08/2026

Christoff Smith is n driedruk masjien!!!πŸ‰πŸ†πŸ’₯πŸ”₯Hy het in 3 wedstryde 11 driee gedruk en sy vaardighede op die rugbydag ten toon gestel.Hy kry al langer as n jaar afrigting by Super Kids en hy is net nog n bewys dat as die kinders van n jong ouderdom die regte tegnieke en vaardighede geleer word,dit hulle n voorsprong gee.βš‘οΈπŸ…πŸ‘ŠWelgedaan Christoff ons is trots op jou!!!

We are very proud of Hanjo Bester who was selected for the South Arican Deaf Mens Cricket Team that played against India...
19/08/2026

We are very proud of Hanjo Bester who was selected for the South Arican Deaf Mens Cricket Team that played against India.πŸ”₯πŸ’₯πŸ†Hanjo joined Super Kids when he was at Primary School and we coached him in his High School years as well.His resilence,comitment and hard work was always a example to others.πŸπŸŽ–Well done young man!!!

At Super Kids we train and coach the children in match situations.πŸ”₯πŸ’₯⚽️Here coach Qhamani teaches the children soccer ski...
16/04/2026

At Super Kids we train and coach the children in match situations.πŸ”₯πŸ’₯⚽️Here coach Qhamani teaches the children soccer skills and passing while enjoying the game with them.πŸ‘ŠπŸ…πŸ†

Hein Nieuwoudt in sy 1ste wedstryd as 0/14 speler vir Grey College wys sy vreesloosheid en toewyding!!πŸ‰πŸ‰πŸ’₯πŸ†Hein kry al 5j...
09/04/2026

Hein Nieuwoudt in sy 1ste wedstryd as 0/14 speler vir Grey College wys sy vreesloosheid en toewyding!!πŸ‰πŸ‰πŸ’₯πŸ†Hein kry al 5jaar lank afrigting van die Super Kids span en ons is baie trots op hom!!πŸ”₯πŸ‘ŠπŸ…

Caleb du Toit wys sy staal!!πŸ‰πŸ”₯πŸ’₯Super Kids is baie trots op jou toegewydheid wat jy elke week toon om te verbeter.πŸ†πŸ…πŸ”₯Welg...
09/04/2026

Caleb du Toit wys sy staal!!πŸ‰πŸ”₯πŸ’₯Super Kids is baie trots op jou toegewydheid wat jy elke week toon om te verbeter.πŸ†πŸ…πŸ”₯Welgedaan Caleb!!

Address

Bloemfontein

Telephone

0825785948

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Super Kids SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share