SA Jagters-Hunters Bloemfontein

SA Jagters-Hunters Bloemfontein SA JAGTERS - die enigste tuiste vir jagters, sportskuts en bewaarders van wildlewe.

13/06/2026

“Strys en Ys” is nou “Vuur & Vlam” …. Gaan maak gerus ‘n draai GeelKlip - Middelwater Plaas

04/06/2026

One of the most stunning antelope out there 😍

Photo credit:

04/06/2026

Click here to read the press release.

03/06/2026

Besprekings vir die Fornite skiet, Dinsdag 16 Junie 2026 (Jeugdag) is nou oop. Huidiglik kan slegs skoolgaande kinders (7-18 jaar) ingeskryf word. Koste is R300 per skut (en sluit ammunisie en vuurwapens in). Inskrywings kan op die volgende skakel gedoen word: https://forms.gle/NYt73cspgqATqED47. Kontak Jurgens (+27845133389) vir meer inlgting

Call now to connect with business.

Twee weke oor ….. Besprekings vir die Fornite skiet op Dinsdag 16 Junie 2026 (Jeugdag)  is nou oop. Huidiglik kan slegs ...
02/06/2026

Twee weke oor ….. Besprekings vir die Fornite skiet op Dinsdag 16 Junie 2026 (Jeugdag) is nou oop. Huidiglik kan slegs skoolgaande kinders (7-18 jaar) ingeskryf word. Koste is R300 per skut (en sluit ammunisie en vuurwapens in). Inskrywings kan op die volgende skakel gedoen word: https://forms.gle/NYt73cspgqATqED47. Kontak Jurgens vir meer inlgigting (+27845133389).

Wat  ..... ?
28/05/2026

Wat ..... ?

Die polisie is na toneel ontbied ná ʼn aanvanklike berig dat iemand met ʼn windbuks geskiet is, maar beamptes is later ingelig dat ʼn haelgeweer by die voorval betrokke was.

Is jy reg om jou akkuraatheid te toets? Pak jou geweer, bring jou skill en kom wys wat jy kan doen by die Middelwater Pl...
26/05/2026

Is jy reg om jou akkuraatheid te toets? Pak jou geweer, bring jou skill en kom wys wat jy kan doen by die Middelwater Plaas SAJWV Skietbaan in Bloemfontein op 30 Mei 2026!

Of jy nou kompeterend is of net vir die lekkerte wil kom skiet, almal is welkom by die Lapua Groepering Skiet Kompetisie 🔥🎯

📍 Middelwater Plaas SAJWV Skietbaan
📅 30 Mei 2026
⏰ Registrasie & opening: 07:30 | Skiet uitdaging begin: 08:30
🏅 Prysuitdeling vind plaas direk nadat alle punte verwerk is

💰 Kostes:
• R150 per inskrywing (Insluitend 2 teikens – 1 Randslag & 1 Senterslag)
• R50 per addisionele teiken
• Geen SA Jag lidmaatskap nodig nie

Skryf hier in: Registrasie Vorm

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScxLLKDHk5vYa6cXGcp5GLM4ZRK-o4nFl2lhTz9crXNeYXWMg/viewform?

📞 Vir meer inligting kontak Belinda Hayter by 082 823 0295

22/05/2026

Is jy reg om jou akkuraatheid te toets? Pak jou geweer, bring jou skill en kom wys wat jy kan doen by die Middelwater Plaas SAJWV Skietbaan in Bloemfontein op 30 Mei 2026!

Of jy nou kompeterend is of net vir die lekkerte wil kom skiet, almal is welkom by die Lapua Groepering Skiet Kompetisie 🔥🎯

📍 Middelwater Plaas SAJWV Skietbaan
📅 30 Mei 2026
⏰ Registrasie & opening: 07:30 | Skiet uitdaging begin: 08:30
🏅 Prysuitdeling vind plaas direk nadat alle punte verwerk is

💰 Kostes:
• R150 per inskrywing (Insluitend 2 teikens – 1 Randslag & 1 Senterslag)
• R50 per addisionele teiken
• Geen SA Jag lidmaatskap nodig nie

Skryf hier in: Registrasie Vorm
📞 Vir meer inligting kontak Belinda Hayter by 082 823 0295

Address

Middelwater Farm, R30
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share