Legally Armed SFS

Legally Armed SFS Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Legally Armed SFS, Shooting/Hunting Range, 58 Victoria Road, Bloemfontein.

11/01/2022
https://www.facebook.com/447134001993870/posts/6676637925710082/
25/11/2021

https://www.facebook.com/447134001993870/posts/6676637925710082/

GOEIE NUUS VIR HUIDIGE- EN POTENSIËLE VUURWAPEN EIENAARS – VOORGESTELDE WYSIGINGSWET VAN DIE BAAN!

Legally Armed verwelkom die besluit wat in die week deur die Portefeulje Komitee geneem is om die aanbevole veranderinge in die Wysigingswetsontwerp op Vuurwapenbeheer uit te stel tot verdere kennisgewing. Hierdie besluit is gemaak op grond van die voortdurende en uitgebreide druk en teenkanting van alle rolspelers in die wapen industrie en wat meer as 2000 submissies op 'n daaglikse basis aan die Komitee gemaak het.

Hierdie besluit is 'n oorwinning vir alle huidige- en potensiële vuurwapeneienaars!

Die status quo word dus gehandhaaf soos voor die voorgestelde wysigings en die verwarring wat deur die Minister van Polisie geskep was met sy poging tot wysiging aan die Vuurwapenwet wat geïmplementeer sou word, is van die baan.

Legally Armed wil graag alle geakkrediteerde sport- en jag verenigings, wapen eienaars assosiasies en individue wat betrokke was deur die proses van teenkanting en wat submissies gemaak het aan die Komitee, bedank daarvoor.

Die Legally Armed groep sien uit daarna om u steeds behulpsaam te wees met u toekomstige wapen aansoeke soos deur die Wet voorgeskryf.

www.legallyarmed.co.za

24/11/2021

There is National downtime on voice over please contact Legally Armed Bloemfontein on 083 276 4931 or 079 961 1402

11/09/2021

Address

58 Victoria Road
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Legally Armed SFS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share