Oud-Studente Sportklub

Oud-Studente Sportklub Tans bied die klub tennis, muurbal, rolbal, padel en funksies aan.

10/09/2026

πŸ‘€ Hier kom 'n ding.... Watter span d**k jy gaan wen?

Die beste plek om agter die BOKKE te staan! πŸ₯³
05/09/2026

Die beste plek om agter die BOKKE te staan! πŸ₯³

Liewe, lawwe Lettie! πŸ˜‚Dis wat gebeur met ’n "wrong bias"… wanneer jou rolbal sommer in die verkeerde rigting rol! 🎯🀣    ...
03/09/2026

Liewe, lawwe Lettie! πŸ˜‚

Dis wat gebeur met ’n "wrong bias"… wanneer jou rolbal sommer in die verkeerde rigting rol! 🎯🀣

πŸ™‹β€β™‚οΈ Ons het die plek vir jou volgende funksie! 051 444 3270  |  info@oudstudente.co.za
01/09/2026

πŸ™‹β€β™‚οΈ Ons het die plek vir jou volgende funksie!

051 444 3270 | [email protected]

28/08/2026

Ons is besig om die stemme op ons vorige plasing te tel! Hier kom 'n wenner....

Lekker speel & sterkte! πŸ™ŒπŸŽ‰

Laat weet ons in die kommentaar... wie d**k julle  moet wen? A, B, C of D? πŸ’­
21/08/2026

Laat weet ons in die kommentaar... wie d**k julle moet wen? A, B, C of D? πŸ’­

Patso bringing the VIBE at Oud-Studente! πŸ”₯
20/08/2026

Patso bringing the VIBE at Oud-Studente! πŸ”₯

Weereens 'n suksesvolle toernooi! Welgedaan aan al die spelers. Ons maak weer so. 😎 Onthou Oud-Studente bied ook fasilit...
18/08/2026

Weereens 'n suksesvolle toernooi! Welgedaan aan al die spelers. Ons maak weer so. 😎

Onthou Oud-Studente bied ook fasiliteite te huur aan & het 'n restaurant!

05/08/2026

.... meer as net rolbal!
Hierdie Vrydag en Saterdag bied ons klub die Oud-Studente Mans Klassiek Rolbaltoernooi aan.

Kom geniet uitstekende rolbal, lekker kuier en 'n fantastiese atmosfeer. Sterkte aan al die deelnemers.

Soveel meer as net 'n sportklub. 🌊 Wil jy deel word / meer uitvind? Laat weet ons!
04/08/2026

Soveel meer as net 'n sportklub. 🌊 Wil jy deel word / meer uitvind? Laat weet ons!

Address

7 Krige Street, Brandwag
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oud-Studente Sportklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category