SAJWV Be-Human Skietbaan

SAJWV Be-Human Skietbaan A community shooting range cateringing for a large variety of shooters and shooting disciplines (from long range to close combat shooting).

Managed by SA Hunters Bloemfontein on the Be Human Middelwater Farm lifestyle center.

Bring jou kettie, swartkruit, randslag of senterslag en kom kyk watter skiet dissiplines alles beskikbaar is in Bloemfon...
06/04/2026

Bring jou kettie, swartkruit, randslag of senterslag en kom kyk watter skiet dissiplines alles beskikbaar is in Bloemfontein, en waar jy jou passie kan uitleef.

Toegang is gratis en elke instansie het lede wat jou sal touwys maak oor wat om te doen.

As jy die oggend inteken kan jy vir die dag bly en die middag gratis skiet op jou eie teikens.

26/03/2026

Oorsig video van die SAJWV Be-Human Skietbaan

23/03/2026

Pragtig

19/03/2026
R75,000 se pryse op die spel. 1ste, 2de, en 3de plek vir die Grand Slam. Pryse vir elk van die 7 kategoriee. Beperkte pl...
10/03/2026

R75,000 se pryse op die spel. 1ste, 2de, en 3de plek vir die Grand Slam. Pryse vir elk van die 7 kategoriee. Beperkte plekke, bespreek NOU !

https://forms.gle/F1pNFBrcUZiWWPkYA

Address

Be-Human Middelwater Farm (Brandfort Road)
Bloemfontein
9300

Opening Hours

08:00 - 12:00

Telephone

+27834071111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAJWV Be-Human Skietbaan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SAJWV Be-Human Skietbaan:

Share

Category