Manny Wilson Athletics

Manny Wilson Athletics Manny Wilson Athletics

Eunice Green Mile 2022B13.
01/09/2022

Eunice Green Mile 2022
B13.

31/08/2022

Die volgende landloop atlete is opgeneem in die Vrystaat Landloopspan en gaan aan die SA Landloop kampioenskappe deelneem op 17 September in Rustenburg. Baie geluk en baie sterkte.

21/08/2022

Sondag pret πŸ€ͺπŸ€ͺ😜😜

πŸ€”πŸ€”
15/08/2022

πŸ€”πŸ€”

Congrats to this Champ. Danell Oelofse G14 Free State XC Champion. New PB with 14secs. Sterkte vir die SA’s oor n maand.
13/08/2022

Congrats to this Champ.
Danell Oelofse G14 Free State XC Champion.
New PB with 14secs.
Sterkte vir die SA’s oor n maand.

13 Aug β€˜22Vrystaat Landloop KampioenskappeπŸƒπŸ½β€β™‚οΈDie dag het so bietjie anders uitgedraai….Manny het vandag groot les gele...
13/08/2022

13 Aug β€˜22
Vrystaat Landloop KampioenskappeπŸƒπŸ½β€β™‚οΈ

Die dag het so bietjie anders uitgedraai….Manny het vandag groot les geleer.

Net na die wegspring het iemand hom per ongeluk getrip en hy het kliphard geval. Hy het opgestaan, was kwaad & teleurgesteld want hy het die hele seisoen hard gewerk en gehoop vir β€˜n medalje vandag. Was letterlik laaste na die val.

Hy het sy kop reggekry en hard terug geveg. Al wat deur ons koppe gegaan het asb dat hy net Top 9 eindig wat anders gaan hy nie SA’s toe kan gaan nie.

Met net 1km oor van die 4km het hy 19de gele. Ek het my longe uitgeskree en in β€˜n kopseer in! Laaste wat ek hom kon sien op baan was hy 13de. Hy kom met sterk eindpoging en eindig 8ste met sy 2de beste tyd die seisoen.

Manny ons is super trots op jou!!
SA’s hier kom ons….


Ons sien die mooi in die omgewing terwyl ons n tawwe β€˜Hill’ sessie doen. πŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒπŸΎβ€β™€οΈπŸƒπŸΏβ€β™‚οΈπŸ™πŸ»πŸ™πŸ»
17/05/2022

Ons sien die mooi in die omgewing terwyl ons n tawwe β€˜Hill’ sessie doen. πŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒπŸΎβ€β™€οΈπŸƒπŸΏβ€β™‚οΈπŸ™πŸ»πŸ™πŸ»

FS Cross Country League 2PB’s & guts. πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸƒβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒπŸΎβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈTrots op al ons atlete wat Vrydag gehardloop het. 2 x 1...
13/05/2022

FS Cross Country League 2
PB’s & guts. πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸƒβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒπŸΎβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈ

Trots op al ons atlete wat Vrydag gehardloop het.
2 x 1ste
1 x 3de
1 x 4de
2 x 13de
πŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈπŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»

27/04/2022
60 x 100m (30 sec rest)
27/04/2022

60 x 100m (30 sec rest)

2022 FS Biathle Championship in cold rainy weather. Well done to the van Wyk siblings. Duaney van Wyk is the new G17 Cha...
11/04/2022

2022 FS Biathle Championship in cold rainy weather.

Well done to the van Wyk siblings.

Duaney van Wyk is the new G17 Champ πŸ₯‡πŸ₯‡, while brother Enzo (B15) finishing in the bronze positionπŸ₯‰πŸ₯‰.

Keep up the hard work & be teady for the SA Championships.

B15 - 800m run, 100m swim & 800m run

G17 - 1200m run, 200m swim & 1200m run

Address

HoΓ«rskool Fichardt Park , Hudson Street, Fichardt Park
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:00
Tuesday 17:00 - 18:00
Wednesday 17:00 - 18:00
Thursday 17:00 - 18:00
Friday 17:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 08:00

Telephone

+27635128904

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manny Wilson Athletics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Manny Wilson Athletics:

Share