Van Rooyen Stoeiklub

Van Rooyen Stoeiklub V/S-Fanie:083 494 3101
Sekr-Jean: 082 929 4908
Oefen Maan-&Donderdae @ 17:30

Het jy al ingeskryf vir ons toernooi? Daar is nog tyd, maak seker jy loop dit nie mis nie! Have you entered our tourname...
14/05/2025

Het jy al ingeskryf vir ons toernooi? Daar is nog tyd, maak seker jy loop dit nie mis nie!

Have you entered our tournament? There’s still time, be sure not to miss out!

Welkom terug na die vakansie! Ons sien uit na nog ‘n lekker stoei jaar. Oefeninge begin op 20 Jan en ENIGE stoeiers wat ...
10/01/2025

Welkom terug na die vakansie! Ons sien uit na nog ‘n lekker stoei jaar. Oefeninge begin op 20 Jan en ENIGE stoeiers wat belangstel om die jaar te stoei is welkom om te deelneem voor jy besluit of jy wil aansluit! Hoop om julle almal daar te sien!

Van Rooyen Stoeiklub het op Saterdag 2 November ons jaarafsluiting en prysuitdeling gehou. Dit was ‘n goeie jaar en ons ...
10/11/2024

Van Rooyen Stoeiklub het op Saterdag 2 November ons jaarafsluiting en prysuitdeling gehou. Dit was ‘n goeie jaar en ons het so baie om voor dankbaar te wees en te vier; waaronder Goud, Silwer en Brons medaljes by die Suid Afrikaanse kampioenskappe asook ‘n klomp stoeiers wat hulle Vrystaat klere verwerf het.

Dankie aan DG Snyman vir die skaap en spit, Floris en Jean Coetzee vir hulle fasiliteite en elke afrigter, beampte, ouer en stoeier vir julle harde werk om 2024 nog ‘n suksesvolle jaar te maak.

Aranos Coetzee, wereldbeker rugbyspeler van Namibie en Cheetah voorspeler het kom inloer by ons manne se stoei oefening....
05/11/2024

Aranos Coetzee, wereldbeker rugbyspeler van Namibie en Cheetah voorspeler het kom inloer by ons manne se stoei oefening.

Aranos help die manne om oefeninge uit te werk sodat n goeie balans gekry kan word tussen spier krag, spoed en balans.

So sterk soos n bees en so braaf soos n boerboel op die rugbyveld, het Aranos ons seuns met die grootste hart gekyk en gehelp.

Ons waardeer jou moeite Aranos en baie dankie weereens vir jou hulp.

Dit is vir van Rooyen stoeiklub n voorreg om n man soos jy se hulp te kon kry!

25/10/2024
SA’s done and dusted!Baie trots op ons Van Rooyen stoeiers wat vandag plekke behaal het.Eerste plek 🥇Wian BredenkampDerd...
28/09/2024

SA’s done and dusted!
Baie trots op ons Van Rooyen stoeiers wat vandag plekke behaal het.

Eerste plek 🥇
Wian Bredenkamp

Derde plek 🥉
Waldo de Klerk

Spesiale geluk aan Wian Bredenkamp met 3 Goue Medaljes die afgelope 3 dae (vrystyl, presidente en greco style). Baie dankie aan elke ouer asook Oom Fanie en Louis vir julle hulp en opofferings, ons waardeer julle!

Van Rooyen Stoeiers Uitslag: Dag 2 van SA’sEerste plek 🥇PresidenteWian BredenkampBaie geluk met jou tweede goud Wian! On...
27/09/2024

Van Rooyen Stoeiers Uitslag: Dag 2 van SA’s

Eerste plek 🥇Presidente
Wian Bredenkamp

Baie geluk met jou tweede goud Wian! Ons is trots op jou!

Baie geluk aan die volgende Van Rooyen Klub stoeiers wat plekke behaal het by SA Jeug Kampioenskappe vandag! 🥇Eerste ple...
26/09/2024

Baie geluk aan die volgende Van Rooyen Klub stoeiers wat plekke behaal het by SA Jeug Kampioenskappe vandag!

🥇Eerste plek: GOUD
Wian Bredenkamp

🥉Derde plek: BRONZ
Timo Nel
Jandrich Kapp

Ons is baie trots op julle🤼‍♂️

Dankie aan ons afrigters, ouers, spanbestuurder en stoeiers vir almal se ondersteuning en samewerking.

Sterkte aan al ons stoeiers wat more deelneem!

Baie geluk aan ons Van Rooyen Stoeiers asook al die ander Vrystaat Klubs, met stoeiers wat ingesluit is by die Vrystaat ...
15/09/2024

Baie geluk aan ons Van Rooyen Stoeiers asook al die ander Vrystaat Klubs, met stoeiers wat ingesluit is by die Vrystaat span vir die SA Jeugkampioenskappe vanaf 26-28 Sep in Stellenbosch.

2 Weeks to go!
13/09/2024

2 Weeks to go!

Ondersteun gerus ons stoeiers wat aan die SA Nasionale Jeugkampioenskappe deelneem. Die volledige toernooi gaan lewendig...
13/09/2024

Ondersteun gerus ons stoeiers wat aan die SA Nasionale Jeugkampioenskappe deelneem. Die volledige toernooi gaan lewendig op die Supersport Schools app uitgesaai word.

Address

Skougronde/Bloemfontein
Bloemfontein
9301

Telephone

+27791456512

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Rooyen Stoeiklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Van Rooyen Stoeiklub:

Share