05/06/2026
VARSWATER OEWERHENGEL
Baie geluk aan Lea-Me Petitt met haar verkiesing tot die 2026 VSVOV Jonge Dames B-span vir Vrystaat Varswater Oewerhengel. Ons wens haar alle sterkte toe vir die Junior SA Nasionale Kampioenskappe in Desember 2026.
Ons is baie trots op jou prestasie!