04/06/2026
Kampvure en marshmallows loop mos hand aan hand. 🔥
Die probleem is dat iemand se hand altyd brand of die besigheid val in die grond.
Craft Braai se Marshmallow Arrows maak dit maklik, geen skerp punte nie, trek lekker ver uit en hou klein handjies verder van die kole af.
Gemaak vir die hele gesin om te gebruik.
Lekker Vadersdag geskenk wat om die draai is!