Bible & Life Academy

Bible & Life Academy DIE KUNS OM REGTIG TE LEWE! Om die KUNS VAN OM TE LEWE saam te ontdek. Om mekaar se lewens te verryk en te verruim.

Bou Netwerke & Bevorder Welwees
Liggaam-Gees-Siel-Werk
Ken, Verstaan & Leef
Verryk jou Persoon, jou Huwelik, jou Familie & Groep Die Bybel & Lewe Akademie fasiliteer voortgaande geloofsvorming van volwassenesen help met was en is vir altyd van deurslaggewende belang. Die fokus van Bybel & Lewe Akademie:
Die koördinering en uitbou van vennootskappe en netwerke

tussen die leiers van verskillende geloofs gemeenskappe, Bybelskole en instansies. Om geleenthede en ruimte te skep virdie idees vir geloofsvorming en lewensvaardighede van volwasse mens te belyn en uit te bou sodat lidmate verder op hulle geloofsreis bemagtig, geïnspireer en ge-energeer kan word.

Address

CHAMBERS TWO, Unit 12, , Willie Van Schoor Avenue 17
Bellville
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bible & Life Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bible & Life Academy:

Share

Category